Hoe om grond pad (sinkplaat) te ry?

User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Hoe om grond pad (sinkplaat) te ry?

Post by Eduard Venter »

Giepie wrote:
BRNO (Pierre) wrote: Ek stem as jy die aankomende karre kan sien, ry aan die regterkant van die pad, vernam sinkplaatpad, want dan ry jy teen die afgeryde kante van die hobbels.
Is dit nie onverantwoordelik en gevaarlik nie, of lees ek iets verkeerd? Ons ry mos aan die linkerkant. As jy nou aan die regterkant ry is jy in die ander kar se baan. Wie moet dan uitdraai? As ek sien 'n ander kar is in sy verkeerde baan gaan ek nie weet wat die bestuurder gaan doen nie.
Op die grondpad tussen northam, holfontein en dwaalboom ry ons maar waar ookal die pad toelaat of dit nou links, middel of regs is haha
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Hoe om grond pad (sinkplaat) te ry?

Post by VdWalt »

Die naweek vat ek die sinkplaat al weer aan - die keer gaan die kar net 4 groot mense en 2 kinders
in hê met 'n Ventertjie met al ddie bagasie. Ek glo dit gaan 'n rustige trippie wees op die grond pad.
Sal Robbie se raad volg en maar 'n bekertjie koffie rustig sit en drink.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Hoe om grond pad (sinkplaat) te ry?

Post by VdWalt »

Die 2de keer op die grondpad het toe sommer al baie beter gegaan as die eerste keer, Ventertjie
en al. Help nogal baie om nie die stuurwiel te wurg nie. Sal die pad nog so een of twee keer
doen dan kan ek die langpad Geelhout toe aanvat!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Hoe om grond pad (sinkplaat) te ry?

Post by Wouter Roets »

VdWalt wrote:Die 2de keer op die grondpad het toe sommer al baie beter gegaan as die eerste keer, Ventertjie
en al. Help nogal baie om nie die stuurwiel te wurg nie. Sal die pad nog so een of twee keer
doen dan kan ek die langpad Geelhout toe aanvat!
Mr Van der Walt

Wanneer is daai datum?

Groetnis
Wout
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Hoe om grond pad (sinkplaat) te ry?

Post by VdWalt »

Sodra Henry se email uitkom in Jan dat ons mag book, dan maak ek die datums vas. Dit is 'n trip wat ek my self al
vir 2 jaar belowe.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Hoe om grond pad (sinkplaat) te ry?

Post by Wouter Roets »

Nou ja toe! Ons wag ook al verdomp twee jaar vir jou. Ons oe is al seer gestaar na die sinkplaat pad. ;D Oefen maar mooi want daai pad gaan jou uittoets. Ek laai maar gewoonlik ekstra drank agter op vir adisionele gewig. Help nie veel met die hantering op die pad nie, maar ek vind my greep is defnetief ligter op die stuurwiel en stywer op die nek van die bottle.

Groetnis
Wout
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13627
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hoe om grond pad (sinkplaat) te ry?

Post by Capt. Yoda »

lmga
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply