Unconventional...
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Unconventional...
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Unconventional...
'n Man wat GROOT 11-1-11 by 'n vergadering verwagCarl wrote:ek het gister een gesien met Kamera lense. My enigste vraag wie sit 'n "boardroom" tafel in sy geweer kluis?
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Unconventional...
Ek ken nie die ou nie, maar ek sal graag hom wil ontmoet! Al moet ek nou by die boardroom tafel sit en drink.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Unconventional...
Carl wrote:ek het gister een gesien met Kamera lense. My enigste vraag wie sit 'n "boardroom" tafel in sy geweer kluis?
As jy 'n vergadering met geweermanne daar hou gaan niemand oogkontak maak nie
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Unconventional...
As ek eendag vermoed my dogter se kerel my gaan vra om met haar te trou sal ek vir hom sê: Let's go to the boardroom." 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Unconventional...
Not de moer.joe rocket wrote:As ek eendag vermoed my dogter se kerel my gaan vra om met haar te trou sal ek vir hom sê: Let's go to the boardroom."
Netnou kry hy idees van gewere erf nog voor hy familie is
Hy sal wel daar gaan draai voor die eerste date.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Unconventional...
Skerp Chris LMGA!
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Unconventional...
Hoop maar net almal in daai boardroom stem saam, anders speel hul dalk Cowboys en Crooks