More Almal,
Hier is n uitnodiging vanaf SAJWV Thabazimbi vir die jaarlikse Landbou en Nywerheids skou skiet kompetisie wat op 01 Augustus 2015 aangebied gaan word.
Almal is welkom om te kom deel neem daardie dag.
Groete en dankie dat ek dit hier mag kom plaas.
Jackie v Rooyen
SAJWV Thabazimbi Landbou & Nywerheid skou skiet kompetisie
- Jakkels 223
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: SAJWV Thabazimbi Landbou & Nywerheid skou skiet kompetis
Hi Jackie,
Is daar net een gong baan? Hoe word die wenner bepaal?
Groete,
Hein
Is daar net een gong baan? Hoe word die wenner bepaal?
Groete,
Hein
- Jakkels 223
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm
Re: SAJWV Thabazimbi Landbou & Nywerheid skou skiet kompetis
More Hein,
Met die skiet dag gaan daar 3 bane wees, maar die gongs van n baan gaan op dieselfde afstande geplaas word as die volgende baan, bv 1ste gong gaan op al 3 bane bv op 261m geplaas word so ook gong 2 bv op 195m. Die 3 bane gaan gelyk werk om al die skuts te kan akkomodeer. Die skiet posisie sal ook op die dag aangekondig word.
Sou daar 7 of self 10 skuts wees wat vol skiet, word n uitklop skiet gehou, maw daar word bv n gong en posisie deur die skiet komitee van die dag genomineer en die skut/s wat mis skiet op daardie gong word ge-elimineer. As al die skuts klaar met die 1ste uitskiet geskiet het, word daar oorgegaan na n volgende gong en posisie en so aan tot "Last man standing" as wenner aangewys word.
Nols kan net n regstelling kom maak as ek iewers gefouteer het
Groete
Jackie

-
nols
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm
Re: SAJWV Thabazimbi Landbou & Nywerheid skou skiet kompetis
Naand mense ! Kom geniet die dag saam met ons,SAJWV tak hier in die bosveld op Thabazimbi,dit is 'n baie leker eenvoudige skiet
ons wil dit leker maak vir almal ,van die beginners tot die ervare manne. daar is net vyf gonge (8'') om te skiet en jy kan
aanhou probeer tot jy almal raak geskiet het, daar is geen beperking op hoeveel keer wat jy mag inskryf nie (behalwe jou bankbestuurder). Die wenner sal bepaal word met 'n uitskiet aan die einde van die dag as daar meer as een voltal is.
Daar is ook kleiner gonge vir die o/13 wat hulle met .22's kan skiet
Ons wil hierdie skiet 'n jaarlikse instelling maak,kom woon dit aseblief by en kom lewer komentaar sodat ons dit
lekerder en beter kan maak elke jaar .
Groete Nols