45acp

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
reggie
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm

45acp

Post by reggie »

Hi

het julle vir my raad oor ladings vir 45acp Norinco 1911 A1 pistool
Dis wat ek het
CCI 350 Large pistol primers
MP200 dryfmiddel
230gr CMJ punt.

Sien die boek se 5.3-5.9gr het gehoor van die manne gebruik 4.5gr dis onder die
begin lading sal dit werk of te laag?

Wil die pistool vir 3 gun gebruik
Reloader270
Hero Member
Hero Member
Posts: 1051
Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm

Re: 45acp

Post by Reloader270 »

Reggie met pistole het dit nie regtig 'n voordeel om onder die minimum lading te gaan nie want dit gaan nie die sluitstuk behoorlik laat sirkileer nie. Die ouens wat dit doen het opgezoopted pistole met ligter springe. Die beste is om maar 'n paar proefladings te gooi en te kyk wat maak hou pistool.
reggie
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm

Re: 45acp

Post by reggie »

Dankie het maar besluit om veilig te speel en 5.3gr en 5.5gr gebruik om toets ladings mee te maak
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: 45acp

Post by Ritchie »

Reggie, skiet self op 5.3gr in my 1911. Voordeel van party pistole is dat hy wel onder die minimum werk maar soos Reloader270 se hulle het tien teen een werk laat doen.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Post Reply