Geweer kolf

User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Geweer kolf

Post by Cobus(Cobb) »

Nou net by 'n pel gehoor oor hout kolf "afskuur" en bietjie mooi maak...
Ek dink maar aan fyn staalwol en iets soos woodock......??

Enige ander advies alvorens ek als op-bollie??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Geweer kolf

Post by Monrique (SJ) »

Cobb

Ons het al hieroor gepraat.

Gaan na search heelbo en tik in die volgende: 'kolf afskuur', en klik dan op die search knoppie.  Jy sal sien dat HVZ die topic begin het' m.b.t sy .308RSA en is onder, Vuurwapens, Algemeen, Help asb.  As ek reg onthou.

Laat weet maar as jy nie regkom.

Hoop jy kom reg

Groetnis
SJ
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Geweer kolf

Post by Cobus(Cobb) »

SJ

Ek het gekry, thanx chom.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Geweer kolf

Post by Monrique (SJ) »

Plesier, bly ek kon help.  Sit asb. Bietjie voor en na foto's op van die job.

Groetnis
SJ
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Geweer kolf

Post by James Wilson »

cobb, onthou die before and after foto's
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Geweer kolf

Post by Christo »

Francois

Wat het van ons blanks geword???
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Geweer kolf

Post by Cobus(Cobb) »

Image
Image
Image
Image


Kyk al die krappe en duikies, bietjie swak lig, maar kolf is baie blink van jare se olies en goeters...
Ek het al vanmiddag begin afskuur en duikies met strykyster uitgestoom..(dit werk soos 'n bom ),
sal more in dieselfde lig probeer fotos neem en post soos job aangaan.

Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Geweer kolf

Post by Monrique (SJ) »

Cobus

Jy het n baie besonderse kolf daar, op watse roer pas hy?

Lekker afskuur, jy sal sien as jy klaar is en die kolf lyk weer spoggerig, hoe lekker gevoel dit is, as dit jou eie is.

Groetnis
SJ
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Geweer kolf

Post by Cobus(Cobb) »

BRNO 308W  1970, Erfstuk van my pa.
Die rooi en wit "inlay" tussen rubber en kolf ook self gedoen.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Geweer kolf

Post by Monrique (SJ) »

Baie nice, geniet dit.

Groetnis
SJ
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Geweer kolf

Post by James Wilson »

cobb, daai blink waarvan jy praat, is wat party mense die Franse polish afwerking noem. ek haat dit. ek het self so n 308 wat so gelyk het. die blink begin later so afskilver, dit lyk baie soos vernis. dit is n lekker verrassing as n mens dit eers afgeskuur het.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Geweer kolf

Post by Beyers »

Brno Kolwe is vernis, dis tyd wat die vernis vernietig. French polish sou al lankal af gewees het. Dis shelac wat met die geringste water lelike vlekke maak.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Geweer kolf

Post by Cobus(Cobb) »

Image
Image

Kyk nou hoe mooi kom die hout se regte kleur en fyn patrone na vore
Wat maak 'n man met so fyn krakie in die hout (sien mes punt)

SJ, jy noem dit 'n baie besonderse kolf....hoekom??

Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Geweer kolf

Post by Monrique (SJ) »

Cobb

"Kyk nou hoe mooi kom die hout se regte kleur en fyn patrone na vore"

Hier se jy dit dan self, en jou kolf het vir my n mooi vorm.

Groetnis
SJ
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Geweer kolf

Post by Cobus(Cobb) »

Thanx SJ, enigetips oor die fyn krakie??

ek het gedink om bietjie houtlym of epoxi met inspuiting naald daar te probeer inkry...enige tips van iemand??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Geweer kolf

Post by fanie17 »

Mens kry veselglas ,resin,wat twee ,resins, is wat jy meng,dit word gebruik om fliegtuie mee te bou,is die beste om n kolf mee te plak.Gebruik gewone verf verwyderaar op die ruitwerk en skrop dandie kolf met n naelborsel in warm water,als sal afkom.Jy kan die ruitwerk weer skoon sny.Ek sou ook n ander,recoil,pad opsit,daai een is nie mooi opgesit nie
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Geweer kolf

Post by Monrique (SJ) »

Cobus

Ek weet nie wat jy daar kan doen nie, ek het dit nognie gedoen. Dalk kan Beyers ons bietjie vertel om te doen!

Groetnis
SJ
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Geweer kolf

Post by Cobus(Cobb) »

Nee man Fanie ou chom,.... dis my eerste recoil pad ooit opgesit, ek dog dit lyk heel smart,,,,wats fout met hom, ek sal oordoen as ek moet, leer my net eers hoe....ek weet die onderste rubber punt lyn nie op met die kolf punt nie maar ek het dit aspris so gedoen....enige ander dinge wat jy raaksien???

Thanx
Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Geweer kolf

Post by Beyers »

Cobb
Dis juis die toon van daardie recoilpad wat die lyne beduiwel, maar as mens van 'n bank af siet is dit 'n pyn. Die krakie - versigtig flippen versigtig dit oopwig en sover moontlik skoonkrap. was met thinners en laat goed droog word sommer 'n paar keer. Verwyder die wig sit paar druppels superglue op. Druk terug in sy plek en hou tot droog. Boor gaatjies van bo kant af in so dik soos tandestokke en druk tande stokkies in met super glue om hom in te hou. Andersyds ken ek iemand wat 'n kolf sal maak. ;)
Beyers
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Geweer kolf

Post by fanie17 »

Net soos Beyer se n geweer se kof gaan oor n klomp lyne wat noet werk
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Geweer kolf

Post by Cobus(Cobb) »

cheers manne, dankie vir alli info...ek post weer 'n paar fotos as die job klaar is..

Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Geweer kolf

Post by Cobus(Cobb) »

BEFORE
[img width=285 height=480]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0317.jpg[/img]

AFTER
[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0013.jpg[/img]

Kleure nou baie meer natuurlik, vlekke staan mooi uit, "checkering" donkerder gelos, nuwe in lyn recoil pad.
Geen meer duikies in die hout nie.

Enige insette van die meesters sal waardeer word.

Groete
Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Geweer kolf

Post by Francois Marais »

Cobus

Ek dink hy lyk sommer spoggerig jong, maar nu ja ek is nie n meester nie......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Geweer kolf

Post by 243Songdaug »

Cobus.

Die kolf lyk sommer netjies man.  Daar is min goed so bevredigend as om iets self "reg" oor te doen nie.  Die recoil pad lyk nou sommer stukker beter - die lyne vloei mos nou mooi.

Ek sien jy is heel handig met die opsit van 'n recoil pad - volgende keer kan jy dalk 'n Pacmyer Decelarator oorweeg - ek het PD's op al my gewere gesit en vir my lyk en voel dit net reg.

Geniet die Brno.

Jaco
 
Last edited by Guest on Sun Feb 27, 2011 1:52 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Geweer kolf

Post by Beyers »

Sien dis maklik doen dit sommer gou gou.
Welgedaan
Post Reply