Takbok trofee gesoek
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Takbok trofee gesoek
Hi Ek is steeds opsoek na n plek waar ek takbok trofee kan skiet. Ek is geboek vir takbok jag maar ek glo nie dit gaan gebeur nie, my pel saam wie ek sou gaan se dogter was in die bus wat by Olifantkop pas af is - sy is in die hosptaal en het baie seer gekry, ek gaan dus nie verwag van hom om nou te gaan jag nie. Sou iemand weet van plek - laat weet maar dankie.