Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville
Leer ek weer iets
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville
Tarzan Ek gaan jou kontak oor n jag vir volgende jaar , goeie ding hierdie post is weer wakker gemaak
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville
Manne n mens jag baie lekker daar by Tarzan. Veld is mooi en ja daar is koedoes jy moet net stil sit en oe oop. Danie self sal uit sy pad gaan om vir jou te help met wat ook al.
Ek kom jag weer daar by jou,dankie
Groette
Ek kom jag weer daar by jou,dankie
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
dnl.hattingh
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Mon Apr 18, 2016 11:21 am
Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville
Hi Tarzan,
Daars nie dalk 'n manier wat jy ons kan help nie kort dringend Jag plek vir Die 27Apr tot 02 Mei.
Ons sou Botswana toe gaan maar dit het deur die mat geval.
Daars nie dalk 'n manier wat jy ons kan help nie kort dringend Jag plek vir Die 27Apr tot 02 Mei.
Ons sou Botswana toe gaan maar dit het deur die mat geval.
Daniël Hattingh
.22 Brno
.22-250 Howa
.7x57 Nuwe Musgrave
.22 Brno
.22-250 Howa
.7x57 Nuwe Musgrave
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville
Jammer Daniel,sal nie kan help op daai datum nie.
Groete
Danie
Groete
Danie
-
dnl.hattingh
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Mon Apr 18, 2016 11:21 am
Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville
Dankie dat jy laat weet het. Het gelukkig reg gekom.
Daniël Hattingh
.22 Brno
.22-250 Howa
.7x57 Nuwe Musgrave
.22 Brno
.22-250 Howa
.7x57 Nuwe Musgrave
- henka
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Sun Nov 23, 2014 6:04 pm
Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville
Mirrag het jy dalk nog enige jag plekke oor einde July eerste week Augustus en pryse asb
Sent from my S50
Sent from my S50
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: Koedoe en Springbok jag geleentheid Jansenville
Nee jammer. Ek is vol bespreek. Ek sal hier laat weet as daar kansellasies kom.
Groete Danie
Groete Danie