Middag almal.
Ek hoop ek plaas hierdie op die regte plek.
Kan iemand my dalk sê waarvoor gaan bogenoemde tans. Ek kan een by n vriend koop en hy skiet nog baie mooi maar ek weet hy is redelik oud en het nog sy oorspronklike "step down" loop op, so sy loop moet dalk binnekort vervang word en die kolf self is ook baie lelik. Ek is nie seker oor die jaar van vervaardiging nie maar sal hopelik later vandag meer weet oor die geweer dalk n reeks nommer ook hê.
Ek kan dit kry teen n baie mooi prys, so wil net hoor of dit die moeite werd is? In my oë is enige geweer teen n goeie prys n belegging.
Hoor graag wat jul dink.
Groete
K98 308
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: K98 308
Dink prys so tussen R3500 na R5000 - looptoestand is maar 'n probleem.
Hierdie is oud weermag gewere ingebring vanaf Israel.
Hierdie is oud weermag gewere ingebring vanaf Israel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Robin
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Thu Mar 20, 2014 11:06 am
Re: K98 308
Dankie tripod
Dan sal ek hom beslis moet vat vir R2500 met nuwe Hornady "Die" ingesluit.
Dan sal ek hom beslis moet vat vir R2500 met nuwe Hornady "Die" ingesluit.
BORN TO HUNT, FORCED TO WORK
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: K98 308
Teen daardie prys ja. Hoop net die loop is nog goed.Robin wrote:Dankie tripod
Dan sal ek hom beslis moet vat vir R2500 met nuwe Hornady "Die" ingesluit.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- thys308
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm
Re: K98 308
Hi Robin
Ek het ook so geweer en hy skiet nog goed jy skiet nie somer daai loop klaar nie, hulle praat van 8000 skote en dn loop hhy nog mooi. Dis jou beste loop en staal wat jy kry in my oppinie ,hy roes nie jy hoef hom nie te pamper nie. Vat daai geweer en sit hom boyds kolf op en pak hom en jy het ñ geweer van vormaat. Geniet hom.

- CJNaude
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Thu Aug 25, 2016 7:24 am
Re: K98 308
Robin,
Daai is baie lekker gewere.
Hannes
Daai is baie lekker gewere.
Hannes
BRNO No2 .22LR
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.