gamepro spotlight

Post Reply
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

gamepro spotlight

Post by johans »

gebruik iemand dalk die spotlight om te soek?ek sien dis n 1040lm led lig,hulle adverteer hom om 600m ver te skyn en die prys is so r800.ek gebruik lightforce maar die nuwe led tegnologie is altyd vir my interessant
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Re: gamepro spotlight

Post by HennieC »

Ek het die kleiner een wat 600 lumens is.
Werk baie lekker en is nogal handig.
Ek gebruik hom om jakke wat geskiet is te gaan optel
Post Reply