zeiss vs nightforce
-
Philip Crous
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sat Jun 01, 2013 12:25 pm
zeiss vs nightforce
Ek wil vir my n nuwe scope koop, maar weer nie wat om te kies nie. Ek hou van die Nightforce se 56mm vergroting teenoor die Zeiss se 50mm, maar dan voel dit vir my Zeiss het tog sekerlik n beter lens as die Nightforce. Ek wil graag die regte koop maak. Hoe groot verskil maak die 56mm vergroting in die nag teenoor die 50mm?
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: zeiss vs nightforce
Dit hang seker grootliks af oo watter vergroting jy skiet, as jou voorste lense kleiner is, moet jy op kleiner vergroting skiet om beter te sien, bv. 56 / 8 vergroting = 7, om dieselde effektiwiteit in scope te kry met n 50mm lens moet jy op 50 / 7 = 7,14 dus 7 vergroting skiet.
Maar nou weet ek nie of daar werklik so groot verskil gaan wees in helderheid nie, ek glo as die lense helderder is sal jy staan eds beter sien, al het die ander scope n 56mm voorste lens. Ek het ook n scooe met 50mm lens en skiet op enige vergroting tussen 8 en 10 in die nag en sien nie werklik n groot verskil in helderheid nie, maar ek het ook nie van daai top gaan halte scopes nie.
Ek kan nie opinie lewer oor die twee scopes nie maar soos ek die manne verataan is nightforce beter vir takties en baan skiete n die zeiss weer n beter jagteleskoop.
Groete
Maar nou weet ek nie of daar werklik so groot verskil gaan wees in helderheid nie, ek glo as die lense helderder is sal jy staan eds beter sien, al het die ander scope n 56mm voorste lens. Ek het ook n scooe met 50mm lens en skiet op enige vergroting tussen 8 en 10 in die nag en sien nie werklik n groot verskil in helderheid nie, maar ek het ook nie van daai top gaan halte scopes nie.
Ek kan nie opinie lewer oor die twee scopes nie maar soos ek die manne verataan is nightforce beter vir takties en baan skiete n die zeiss weer n beter jagteleskoop.
Groete
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: zeiss vs nightforce
Jammer oor die klomp spelfoute, ek tik van my selfoon af en knoppies maar klein..
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: zeiss vs nightforce
March
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: zeiss vs nightforce
Hi Philip,
Beide het 'n groot verskeidenheid modelle beskikbaar en mens sal appels met appels moet vergelyk.
As jy hierdie twee vrae kan beantwoord sal dit dalk makliker wees om raad te gee :
1.Wat is jou budget?
2.Waarvoor gaan jy dis scope 90% van die tyd gebruik?
M.A.W. as jy vir my se jy gaan 90% van die tyd in die nag ongediertes skiet en oes dan sal die aanbeveling wees 'n Zeiss Victory Diavari 6-24x56mm.
As jy die scope in die dag wil gebruik vir lang afstand skiet,veldskiet en een keer 'n jaar gaan jag sal enige Nightforce NXS modelle werk.Die vegroting is jou keuse.
As dit die entry level Zeiss en Nightforce is praat ons van die HD5 en SHV modelle onderskeidelik en sal daar dus baie oorweeg moet word om dit vir die regte doel aan te wend.
Ek hoop dit help jou met besluit.

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Philip Crous
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sat Jun 01, 2013 12:25 pm
Re: zeiss vs nightforce
Ek wil graag die scope gebruik vir nagjag my budget val in die shv en conquest HD5/Dl klas ek het my hart so half op die zeiss. maar wou net graag ander se opinie weet. Is n illuminated reticle net n nice to have, of kom dit handig te pas?
Die nxs en victory modelle is baie nice, maar die sak laat dit nie toe nie.
Die nxs en victory modelle is baie nice, maar die sak laat dit nie toe nie.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: zeiss vs nightforce
Illuum kruriis iis niks werd in nag nie. gaan jou geld mors
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Philip Crous
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sat Jun 01, 2013 12:25 pm
Re: zeiss vs nightforce
Dankie, want dit kos n paar duisend rand meer. N mens wil ook nie onnodig geld spandeer op iets wat nie nodig is nie.
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: zeiss vs nightforce
Koop die Zeiss HD5 met Z800 kruishaar hier op die forum is advertensie vir R12000.
Goeie prys en kruishaar sal lekker werk vir nagskiet!
Goeie prys en kruishaar sal lekker werk vir nagskiet!
-
Philip Crous
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sat Jun 01, 2013 12:25 pm
Re: zeiss vs nightforce
Dankie Corne, ek het na die scope gekyk dit lyk heel gaaf.
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: zeiss vs nightforce
Kyk mooi rond asb. Ek het zeiss conquest 6.5-20x50 ingevoer EN drama gehad(bevestig deur geweersmid) Die scope is kosteloos omgeruil deur USA, maar ek was nie happy nie. Het 6.5-20x50 leupold opgesit en baie tevrede ( op 22/250). Het ook 5.5-22x56 nsx NF op 6.5x55.
Google alles oor dit wat jy kan bekostig en maak seker en berus dan by jou besluit. $ gaan altyd probleem wees, maar maak seker jy koop 'regte' produk. Wat my gepla het was zeis conquest se 'assembled in USA', dit wil voorkom of dit bewoording is wat jou gaan verwar. Persoonlik sal ek gaan vir zeiss wat in europa vervaardig is.
Hierdie was my ervaring van die produk, miskien is die huidige produkte baie goed. Ek het die zeiss conquest 'weggegee' vir minder as R4500 en diè is nou op 375 en die eienaar is baie happy!
My 2c