Nuwe bakkie
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Nuwe bakkie
Jy mag dalk 'n bietjie goedkoper daar ook kan wegkom. Ek weet daar is iets ekstra as 'n mens deur Ford Finance finansier, al is dit vir 'n kort tydperk.
Ek gaan moontlik na die end van die jaar toe ook moet kies tussen 'n S/C en D/C en ek kan nie die keuse doen nie (ry tans 'n D/C).
Ek gaan moontlik na die end van die jaar toe ook moet kies tussen 'n S/C en D/C en ek kan nie die keuse doen nie (ry tans 'n D/C).
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Nuwe bakkie
Ludwig,
Ek het nou twee weke terug n Toyota Extracab gekoop. 3.0 D4D 4x4. Voor dit het ek n enkelkajuit SRX 2,5 D4D 4x4 gehad. Sy radiator het gebars en my met n pistonslap gelos. Tans word hy volkome overall omdat hy verkoop gaan word aan iemand wat ek nie sal dink om n ondiensbare voertuig voor te gee nie.
Hier is my gevoel oor die koop.
1. Vir n 2013 met 37000km, tralies, ARB en rubberising was R300K goed
2. Ek is gewoond aan Toyota, dit voel of ek my ou bakkie ry, behalwe vir die lekker luukses wat by is.
3. Die Extracab wat nie agterdeure het nie, het ivm die ouer Ford Clubcabs ( ek weet nie vd nuwes nie) minder padgeraas. Die gemak van die deure sou wel lekker wees, maar met die sitplekke na vore laai ek n vol ammaoboks of groot Coleman, so dit pla nie te veel nie.
4. Baie van my ou ekstras is net so compatible, bv watertenk, seatcovers ( ek het nuwe Escapes gekoop 1000km terug), spaar filters ens.
5. Ek eis BTW terug op hop ivm n dubbelkajuit.
As jy kyk hoe klein die Toyota DC bakkies in die vroeër 90s se agtersitplek was maak dit dit nie onmoontlik om n persoon redelik gemaklik in die Extracab te pas nie.
Die gerief van bagasie wat binne in lê, ivm n enkel kajuit is vir my great. Veral inkopies, gewere, kleresakke etc etc.
4x4 is vir my ononderhandelbaar. My ou bakkie was amper meer in 4wiel as in Hi 2. Dis dalk nie nodig in die stad nie, maar vir my wat op die platteland bly en gereeld dik sand, diep modder etc ry is dit n moet. Plekke soos Tembe reservaat, Sani pas, Kosibaai en 1000e dooie bokke in moeilike terein is by uitgekom met 4x4. Om nie te praat oor die gemoedsrus wat dit jou gee as jy alleen ry in afgeleë areas nie.
Diesel is duurder om aan te koop en so ook die dienste. Hulle enjins is ook meer hitte sensitief ( duur les), so ek sal nogtans die petrol oorweeg. Teen die prysverskil van 50PPM diesel en Petrol is diesel nie meer ekonomies nie.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
DJC
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Thu Dec 05, 2013 4:34 pm
Re: Nuwe bakkie
Manne ek lees niks hier van Mazda nie, seker omdat die ding so dem lellik is? Vriend van my het nou net laat weet hy het vandag nuwe Mazda supercab 2.2diesel gekoop met een of ander "Drifter pack" - prys is R302 000. Dit klink nie sleg nie.....enige iemand ondervinding van die lellike eendjie?
Dirk
Dirk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Nuwe bakkie
selle bakkie as die Ford net n ander gesiggie.
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Nuwe bakkie
Baie netjies... lyk nogal gevaarlik met al daai swart 
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Nuwe bakkie
Baie netjies Ludwig, my nuwe een gaan net sommer die Hele Raptor kit kry weet net nie of hy gaan werk op die nuwe look nie.....
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe bakkie
Sorry boys...
http://cdn.meme.am/instances/500x/62333714.jpg
Weereens geluk met jou lorrie Ludwig. Ek glo jy sal baie tevrede wees!
http://cdn.meme.am/instances/500x/62333714.jpg
Weereens geluk met jou lorrie Ludwig. Ek glo jy sal baie tevrede wees!
Goed, beter, 6millimeter!
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Nuwe bakkie
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Nuwe bakkie
Jammer, maar wat is 'n Raptor kit?
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Nuwe bakkie
Ok dankie Ludwig
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Nuwe bakkie
Geluk Ludwig, gaan jy hom "Brand" of hou jy net van die wit?
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Nuwe bakkie
Baie mooi Ludwig! Bly jy het die Ford gekies. Ek het 3.0L Diesels in Isuzu KB D/C, Nissan Hardbody Kingcab en Toyota Hilux D4D S/C. En dan die 3.2 Ford Ranger Supercab.
Volgorde van : mees ekonomies sonder vrag: Ford, Isuzu, Toyota, Nissan
:mees ekonomies met vrag: Ford, Toyota, Nissan, Isuzu
Rygemak: Ford, Isuzu, Toyoya, Nissan
Krag met sleepwa: Ford, Toyota, Isuzu, Nissan
Wat het jy betaal vir die bakkie soos hy op foto? (pm as jy nie hier wil plaas nie)
Groete en lekker dag
Douw
N.S Seker die belangrikste is dat ons baie bly is julle het nie seergekry nie.

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nuwe bakkie
Baie geluk Ludwig!
Ek het vandag weer 6 ure in my bakkie spandeer en hy verbaas my elke keer!
Ek het vandag weer 6 ure in my bakkie spandeer en hy verbaas my elke keer!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe bakkie
douw wrote:Baie mooi Ludwig! Bly jy het die Ford gekies. Ek het 3.0L Diesels in Isuzu KB D/C, Nissan Hardbody Kingcab en Toyota Hilux D4D S/C. En dan die 3.2 Ford Ranger Supercab.
Volgorde van : mees ekonomies sonder vrag: Ford, Isuzu, Toyota, Nissan
:mees ekonomies met vrag: Ford, Toyota, Nissan, Isuzu
Rygemak: Ford, Isuzu, Toyoya, Nissan
Krag met sleepwa: Ford, Toyota, Isuzu, Nissan
.
Met so 'n getuigskrif sal Ford verseker baie gelukkig wees.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Nuwe bakkie
PWV wrote:douw wrote:Baie mooi Ludwig! Bly jy het die Ford gekies. Ek het 3.0L Diesels in Isuzu KB D/C, Nissan Hardbody Kingcab en Toyota Hilux D4D S/C. En dan die 3.2 Ford Ranger Supercab.
Volgorde van : mees ekonomies sonder vrag: Ford, Isuzu, Toyota, Nissan
:mees ekonomies met vrag: Ford, Toyota, Nissan, Isuzu
Rygemak: Ford, Isuzu, Toyoya, Nissan
Krag met sleepwa: Ford, Toyota, Isuzu, Nissan
.
Met so 'n getuigskrif sal Ford verseker baie gelukkig wees.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Nuwe bakkie
geluk ludwig,ek glo jy sal nie spyt wees nie.as jy nou n toyota gekoop het moes jy nog n john deere sticker ook opplak om hom tot sy volle reg te bring 
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe bakkie
Luddie
Baie geluk en ek hoop die bakkie gaan jou menigte vreugdevolle en sorgelose kilo's gee.
Groetnis
Wout
Baie geluk en ek hoop die bakkie gaan jou menigte vreugdevolle en sorgelose kilo's gee.
Groetnis
Wout
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1889
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Nuwe bakkie
Geluk LudwigLudwig wrote:Thomas, dit is 'n aftermarket kit wat Ford jou bied as 'n ekstra. Die kit bestaan uit 'n klompie parte wat jy of in geheel of gedeeltelik kan kies. In geheel bestaan die kit uit 'n bonnet scoop met flared arches, die grill en ook 'n Raptor sticker. Hier is 2 voorbeelde van die volledige kit.THOMAST wrote:Jammer, maar wat is 'n Raptor kit?
http://www.4x4community.co.za/forum/attachment.php?attachmentid=277354&d=1397745225
Hierdie raptor kit maak daai Ford parmantig lyk.
Maak 'n verskil
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Nuwe bakkie
Dammit, ma dis 'n mooi trok daai. Bly nou net uit die slote uit

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
gho
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Sun Jul 28, 2013 8:41 pm
Re: Nuwe bakkie
Ludwig.
As gesaghebbende op die forum aanvaar dat jy die nuwe bakkie vir ons gaan toets op dieselfde draai en dan jou bevinding kom deel met ons.
Dankie.
As gesaghebbende op die forum aanvaar dat jy die nuwe bakkie vir ons gaan toets op dieselfde draai en dan jou bevinding kom deel met ons.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe bakkie
Ludwig, hoeveel kilo's het hy nou al op?