Hi julle
Ek het die afgelope jag in die karoo kans gekry om my 1ste Bob te skiet.
Hy het nie geweet wat hom tref nie, net daar omgedop. Die rangefinder het die wal waarop hy gesit het as 402 jaarts gemeet. Mens kry nogal 'n kick daaruit om iets op daai afstand met die 1ste skoot morsdood te skiet met 'n ligte stapjag geweer. Dis 'n 7-08 wat 120gr Nosler BT geskiet het.
Mens kan die bakkie sien op die foto, effe links van Kees aan die voet van die kop.
1stw kees
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: 1stw kees
Netjiese skoot! Stamp die res van die trop, ook!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 1stw kees
Mooi man! Goeie skoot - en 'n lekker geweer daardie!
Doen so voort - en plaas die pics
Doen so voort - en plaas die pics
-
Sarel
- Sr. Member

- Posts: 349
- Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Re: 1stw kees
En hier lees ek 1ste kwes...................
Baie geluk!! Doen en oefen so voort
Baie geluk!! Doen en oefen so voort
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1232
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: 1stw kees
netjies geskiet !
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster

