Probleemmet "glare" in my scope

Post Reply
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Probleemmet "glare" in my scope

Post by Kubus »

More, en hartseer vir ons bok ondersteuners.
Ouens ek sit met n problem as ek sit en jakkalse roep in die nag. Sodra dit begin dou kry ek n glare in my teleskoop, en dit is nie dat my teleskoop wasem optel nie. Ek het n vermoede dat my knaldemper se agterkant natterig dou, en die lig dan daarop skyn. Ek vermoed dit veroorsaak die "glare" en dan kan ek omtrent nie deur my scope sien nie.
Ek het so gedink:
Ek het n buis op een van Ian se posts gesien vooraan die lig. Amper soos n "sunshade" op n teleskoop.
Ek vermoed dat dit die lig meer laat konsentreer op n bepaalde punt en nie so erg versprei nie.
Is ek reg, sal dit help, of is daar n ander plan. Het al 2 jakkalse gemis as gevolg hiervan en was baie bef-k.
Hoor graag van die ouens wat weet.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Probleemmet "glare" in my scope

Post by Heinz Petersen »

Ek het my knaldemper (Moose) laat skuins sny op die agter kant en dit het die weerkaatsing van die lig daarop heel weg gevat.
Dit was op my 22-250.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Probleemmet "glare" in my scope

Post by tripodmvr »

Cobus Cobb gebruik so megafter op sy lig en dit werk baie goed. Maak dit uit plat vel swart plastiek wat jy vasplak sodat dit styf oor die lig pas - weet hy het X straal plaat ook al gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Probleemmet "glare" in my scope

Post by cassie_calvinia »

maklikste is plak onderste gedeelte van scope met isolation tape toe.
of, silencer wat skyns is agter soos oom Heinz se
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Probleemmet "glare" in my scope

Post by tripodmvr »

Sit 'n dowwe materiaal agter om die demper wat nie lig reflekteer nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Re: Probleemmet "glare" in my scope

Post by Kubus »

Thanx vir die terugvoer.
Ek het nou n paar idees om te prober.
Wens daar was sulke planne teen die erge koue wat ons nou het???
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: Probleemmet "glare" in my scope

Post by Jackalsniper »

Ek het vir hierdie rede my lig onder my geweer gemount, werk vir my baie beter en dis lekker om bo oor die lig te kan kyk en skiet. mens sien ook beter oor jou scope as jy oe soek wat inkom.
Post Reply