2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
Dag sê,
Het nou op die afgekom. Spesiaal vir die manne in Nam.
http://www.icars.com.na/Used-2015-Toyot ... -sale-5201
Teen 'n besonderse prys van
N$ 629,900
Groetnis
Het nou op die afgekom. Spesiaal vir die manne in Nam.
http://www.icars.com.na/Used-2015-Toyot ... -sale-5201
Teen 'n besonderse prys van
N$ 629,900
Groetnis
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
Eish... daai voorkant nie vir my baie mooi nie...
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
Die prys is nie vir my baie mooi nie......
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
Daai manne voer motors in van iewers in die ooste, prys is mal en toy lyk maar akkies. Gedink hulle grap met die 2.8 motor, maar duidelik nie. Ek dink Ford gaan van krag tot krag!!!Armand Steenkamp wrote:Die prys is nie vir my baie mooi nie......
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
Kan iemand dalk laat weet wat die 2015 hilux gekos het in Nam? Of anders genoem wat is die verkil in prys tussen die huidige een en die nuwe een like for like?
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
480 000 koop vir jou die nuwe Legend in 4x4 3.0 L Diesel Double cab.JPS wrote:Kan iemand dalk laat weet wat die 2015 hilux gekos het in Nam? Of anders genoem wat is die verkil in prys tussen die huidige een en die nuwe een like for like?
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
So die nuwe een is so 150K duurder? Ouch.
As dieselfde hier gaan gebeur op die ou prys sonder die afslag wat hulle nou bied is dit ook hier by die 600K????
As dieselfde hier gaan gebeur op die ou prys sonder die afslag wat hulle nou bied is dit ook hier by die 600K????
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
Eks n Toyota fan en ry self Toyota, maar donnor weet daai is nie mooi nie en nog minder is die prys.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
Hy groei op n man. Vir my is hy nou weer bleddie mooi.... Maar ek kan nie sien hoe om daai te betaal nie......
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
En dit is die prys vir n demo. Nie eers nuwe se prys nie.
Dit is darm net te veel geld......
Dit is darm net te veel geld......
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
Dis maar die prys as jy volgende jaar se bakkie vandag wil ry...