Armgat jagter se bakkie
-
jakkalspietersielie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Sep 03, 2013 12:28 pm
Re: Armgat jagter se bakkie
n 225/75R16 tyre se OD is 712.5 en ek dink nie ek die volgende grote tyre sal pas nie
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Armgat jagter se bakkie
Ek het sommer gou n rekenaar op Google gebruik en as ek reg is lig die bakkie redelik baie. Onthou dat 25mm lig maak al n groot verskil op slegte paaie en n groter diameter band gee beter ry gerief.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete, Willie
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Armgat jagter se bakkie
Jakkalsp, jy verstaan die tyre ding reg.
Jy moet die hoogte van die band in berekening bring.
Maar jy gaan hom ook so smal moontlik moet hou, want anders gaan jy nog 'n V8 ook moet inbou
Jy moet die hoogte van die band in berekening bring.
Maar jy gaan hom ook so smal moontlik moet hou, want anders gaan jy nog 'n V8 ook moet inbou
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Armgat jagter se bakkie
Ek was een van die eerste wat jou afgeskiet het so ek vra omverskoning.
Pasop net vir te groot gaan op die band want dan gaan kraglewering n kop seer wees en dan is daai v8 van dwb dalk jou voorland
Pasop net vir te groot gaan op die band want dan gaan kraglewering n kop seer wees en dan is daai v8 van dwb dalk jou voorland
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Armgat jagter se bakkie
Maak net seker dat daar genoeg plek gaan wees vir jou voorwiele om ordentlik te kan draai (links/regs). Anders gaan dit noggal baie pla!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Armgat jagter se bakkie
Ek stem nie heeltemaal saam nie. langer coils gaan beslis jou help met grondvrye hoogte, langer shocks nie eitlik nie, hulle moet net lank genoeg wees om by jou vering veranderinge te pas. Jou bakkie het nie 'n apparte chassis soos 'n gewone bakkie nie. Ook hier sal langer coils die gewone bakkie help lig. Wat party vervaardigers wel doen is om die bak van die chassis af te lig met spacers om die "Raised Body" effek te gee.jakkalspietersielie wrote:Langer coils en shocks lig mos net die body van die onderstel af en doen niks aan jou grondhoogte nie?
Neem jou bakkie na 'n goeie veering spesialis en laat hulle kyk wat hulle kan doen, maar as jy te veel voor lig gaan die hoek waarteen jou voorste dryfaste werk te groot raak en kan moontlik ander probleme skep.
Groter bande gaan die maklikste wees en die minste aan jou drywing en veering stelsels pla. Net jou ratverhouding gaan daarmee heen wees en met die klein lae wrinkrag enjins gaan ou maar sukkel om in eerste rat weg te kom. Oorweeg dalk maar 'n chip en uitlaatstelsel opgradering om die ou aan te help.
Dis jammer jy het nie die ou 1400 Nissan bakkie nie. daar het die manne het dubbel wiele of wyer wiele agter opgesit en dan oorals saam met die groot bakkies gery. Dit was die voordeel met agterwiel aandrywing.
Jou projek is interessant en ek kan nie wag om die eindproduk te sien nie.
Jannie Welman
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Armgat jagter se bakkie
Lyk na 'n interessante projek. Wonder net of die modifikasies 'n invloed gaan he op jou versekerings eise sou daar enige wees. 
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
jakkalspietersielie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Sep 03, 2013 12:28 pm
Re: Armgat jagter se bakkie
Koos, oor die versekering. Ja dit gaan. En dit maak nie saak of jy n hilux of n ranger of n NP200 soos in die geval ry nie. Enige modifikasie of dit is dat die enjen moet beter loop en of dit iets soos n bullbar of tow bar is moet jy dit vir hulle spesifiseer. Eerstens sodat as die kar ooit in n ongeluk of gesteel word dat hulle al die ekstras ook kan uit betaal. Dan kan ek se ek het n radio bull bar en tow bar op die versekering en dit maak nogals jou maandelikse premie meer. Indien jy nie al die ekstras en modifikasies spesifiseer nie en daar is n ongeluks eis kom die versekering by jou met lag stories dat dit moontlik jou voertuig se hantering kon verander of jou kar was vinniger as wat jy kan hanteer of so tipe storie. Dan die ander ding wat ek raak gelees het in my polis is dat normale deking nie my dek as ek my bakkie afskryf of stamp op n plaas of by iets soos n 4x4 baan nie. En dat hulle my verseker vir dit moes ek vir n 4x4 kursus gaan. Dit en my advanced driving cores moet ek se het my premie af gebring.
-
jakkalspietersielie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Sep 03, 2013 12:28 pm
Re: Armgat jagter se bakkie
DWB baie dankie vir jou inset. so paar van die manne by my werk het gevra hoekom sit ek nie 300mm of op bree bande op nie, en ek het gedink dit gaan maak dat die bakkie swaar trek, aangesien die bande meer rolling resist-ins he.
JTM baie dankie vir al jou advies. Die bakkie het n uitlaatstelsel opgradering ondergaan so jaar of wat trug en ek moet se ek was verbaas oor hoe groot verkil dit gemaak het op die bakkie se krag en verbeterring van die brandstof verbryk.
Oor die chip, ek sien meeste van die plekke maak net vir diesels en petrol voertuie met n turbo op. blykbaar weens dit n plug and play sisteem is en dit nie so eenvoudig is om te doen op n normale petrol nie. my moterwerktuigkindige het vir my gese om te kyk na unichip omdat hy dit kan programeer. Het jy dalk vir my enige ander voorstelle van watse chip om te kry?
JTM baie dankie vir al jou advies. Die bakkie het n uitlaatstelsel opgradering ondergaan so jaar of wat trug en ek moet se ek was verbaas oor hoe groot verkil dit gemaak het op die bakkie se krag en verbeterring van die brandstof verbryk.
Oor die chip, ek sien meeste van die plekke maak net vir diesels en petrol voertuie met n turbo op. blykbaar weens dit n plug and play sisteem is en dit nie so eenvoudig is om te doen op n normale petrol nie. my moterwerktuigkindige het vir my gese om te kyk na unichip omdat hy dit kan programeer. Het jy dalk vir my enige ander voorstelle van watse chip om te kry?
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Armgat jagter se bakkie
Ek het ook 'n Unichip in my 2.4 Hardbody gebruik. Ek is seker dit sal vir jou ook werk.
Jannie Welman
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Armgat jagter se bakkie
kontak vir rob green motorsport vir die regte advies tov die chip.
-
jakkalspietersielie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Sep 03, 2013 12:28 pm
Re: Armgat jagter se bakkie
Dankie ruaanb. Jy het nir dalk kontak besonderhede vir hom nie?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Armgat jagter se bakkie
http://www.rgmotorsport.com/
Email: info@rgmotorsport.com
Telephone: +27 11 792-8352
FAX: +27 11 792-8353
Physical address: 21 Hammer Avenue,
Strydom Park,
Randburg,
South Africa
Postal Address P.O. Box 3807,
Randburg,
South Africa,
2125
Directions to our premises: From the N1 Highway (Western Bypass)
Take the Malibongwe Drive (Old Hans Strijdom) off-ramp towards Randburg
Turn right into Hammer Rd (4th Robot from Highway)
We are halfway down on the right just after Seemans butchery (on the corner of Sable close)
Email: info@rgmotorsport.com
Telephone: +27 11 792-8352
FAX: +27 11 792-8353
Physical address: 21 Hammer Avenue,
Strydom Park,
Randburg,
South Africa
Postal Address P.O. Box 3807,
Randburg,
South Africa,
2125
Directions to our premises: From the N1 Highway (Western Bypass)
Take the Malibongwe Drive (Old Hans Strijdom) off-ramp towards Randburg
Turn right into Hammer Rd (4th Robot from Highway)
We are halfway down on the right just after Seemans butchery (on the corner of Sable close)
-
jakkalspietersielie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Sep 03, 2013 12:28 pm
Re: Armgat jagter se bakkie
Baie dankie. Ek het hulle gekontak en hulle het baie advies gehaat. Hulle kan anders om net n chip in my bakkie te sit hom ook supercharge. Dis waar die speletjie duur begin raak
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Armgat jagter se bakkie
Met die geld wat jy wil spandeer kan jy sekerlik n ou SFA hilux gekoop het wat n baie beter jagbakkie sal wees en saam enige nuwe bakkie in die veld sal ry.
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: Armgat jagter se bakkie
Langer coils en shocks lig mos net die body van die onderstel af en doen niks aan jou grondhoogte nie?
Ek dink ek stem hier saam met jou. Wat jy wel gaan kry is beter "entry" en "exit angles" as jy deur slegte gate moet ry. Party bakkies lyk baie hoog, maar die diff se afstand vanaf die grond bepaal die grondvry hoogte omdat dit gewoonlik die laagste punt op die voertuig is.

- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Armgat jagter se bakkie
Onthou om nou en dan foto s op te sit.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
-
jakkalspietersielie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Sep 03, 2013 12:28 pm
Re: Armgat jagter se bakkie
Dit was nou lank vandat ek laas iets laat weet het oor die bakkie maar dis omdat ek nie veel vordering gemaak het nie. Die laaste ruk was baie besig en vol jag trips.
Hier is n foto net om te wys die bakkie kan werk maar moet beslus gelig word
Hier is n foto net om te wys die bakkie kan werk maar moet beslus gelig word
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.