Dit het Vrydag aand goed gegaan nadat ek bietjie gesukkel het en weer saam Cobus uit was.
Als wat ek gedoen het het net mooi saam gewerk.
Ek kon 6 jak tewe laai hier is so paar wille fotos van hulle.
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/utf-8BSU1HLTIwMTUwODA4LTAyMDk1LmpwZw_zps86454296.jpg
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/utf-8BSU1HLTIwMTUwODA4LTAyMDg3LmpwZw_zps617b4c43.jpg
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/utf-8BSU1HLTIwMTUwODA4LTAyMDgwLmpwZw_zps0163c92a.jpg
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/utf-8BSU1HLTIwMTUwODA3LTAyMDcyLmpwZw_zps2fcdd528.jpg
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/utf-8BSU1HLTIwMTUwODA4LTAyMDg5LmpwZw_zpsf82e2d46.jpg
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/utf-8BSU1HLTIwMTUwODA3LTAyMDc2LmpwZw_zps98fa344c.jpg
My geluk van Vrydag aand.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: My geluk van Vrydag aand.
Netjies Hennie!!
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: My geluk van Vrydag aand.
Geluk kopskoot Hennie
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: My geluk van Vrydag aand.
Mooi gemaak maat - geluk
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: My geluk van Vrydag aand.
mooi man jy het hulle lekker geroer
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: My geluk van Vrydag aand.
Vertel bietjie jou resep vir die jakkies? Hoe het jy hul geroep en met watter klanke?
Groete
Groete
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: My geluk van Vrydag aand.
Mooi Hennie!
Lyk nie of hulle al dragtig is nie?
Lyk nie of hulle al dragtig is nie?
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: My geluk van Vrydag aand.
Mooi gemaak Hennie.
Skiet jy vir vleis?
Skiet jy vir vleis?
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
