AIM Taktiese Slotkop
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
AIM Taktiese Slotkop
Ek het die vooreg gehad om een van die “AIM” taktiese slot knoppe te toets en wil graag dit deel met ons mede skuts en jagters. Die normale prosedure om n’ taktiese slot knop op jou geweer te kry het geverg dat die huidige slotkop gemasjieneer word en groefdraad gesnyword waarop die nuwe knop kan pas, na enige masjien werk sal die parte weer “Gunblue” of “Cerakote” behadeling moet kry.
Met die ontwerp van AIM se slot knoppe is daar geen masjien werk nodig nie, asook geen “Gunblue” of “Cerakote” behadeling nodig nie, daar is tot self geen gereedskap nodig nie. Dit alles spaar baie tyd en geld. Die eenheid pas oor jou huidige slot knop. Instalasie tyd is werklik weglaatbaar, ek het die op en afhaal prosedure n’ paar keer gedoen, die twee dele skroef letterlik net aan mekaar.
Die slot kop is gemasjieneer van “7075” aluminium en word daarna ge-anodiseer om n’ swart of silwer afwerking te gee.
http://i215.photobucket.com/albums/cc173/Chrisjohan/AIM/20150813_135640.jpg
Die eenheid sit regtig VAS oor jou slot kop met geen beweging nie, die greep op jou slot as ook die aanvoelbare weerstand om jou slot te bewerk is verminder. Die afwerking op slot kop gee n’ baie goeie greep wat lekker sal werk met handskoene.
Voor:
http://i215.photobucket.com/albums/cc173/Chrisjohan/AIM/20150813_135051.jpg
Na:
http://i215.photobucket.com/albums/cc173/Chrisjohan/AIM/20150813_135003.jpg
http://i215.photobucket.com/albums/cc173/Chrisjohan/AIM/20150813_134951.jpg
http://i215.photobucket.com/albums/cc173/Chrisjohan/AIM/20150813_134919.jpg
Puik produk wat lokaal vervardig word! 10 uit 10!
Kontak Nico op 082 3nul vyf 07 vier 3

Last edited by Klopper on Thu Aug 13, 2015 3:33 pm, edited 2 times in total.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Is dit net ek of is die foto's nie sigbaar nie?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Ek kan hulle ook nie sien nieandre007 wrote:Is dit net ek of is die foto's nie sigbaar nie?
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: AIM Taktiese Slotkop
Is die foto's nou sigbaar?
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Wat kos hulle?
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Nader gerus vir Geno van G&G Varminting, hulle is 1 van ons geregistreerde adverteerders, hulle verkoop reeds geruime tyd die AIM produkte.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Daarsy. Sigbaar. Wat prys hulle?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Stel ook belang in een, afhangende van die prys.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Cassie jy gaan hom nog meer like as jy eers met hulle begin skiet ou maat.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Ek dag pornografie is verban?
Geno kom in. Wat kos daai knoppe?
Geno kom in. Wat kos daai knoppe?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Dit is korrek. Dankie Cassie.
Groete
Nico
Groete
Nico
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Ek is Afrikaans. Kan ek een kry wat sê: mik?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Nou hoe kry ek nou weer die produk oor die grens..... ai tog
Baie netjies.
Baie netjies.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Praat net. Ons maak plan. Ek weer van 'n lift van Mosselbaai tot Groot fontein.Kalahari wrote:Nou hoe kry ek nou weer die produk oor die grens..... ai tog![]()
Baie netjies.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Laat weet my ook van daai lift asb Gawie.... my ma wil gemmerkoekies opstuur vir my.....Gawie(13mm) wrote:Praat net. Ons maak plan. Ek weer van 'n lift van Mosselbaai tot Groot fontein.Kalahari wrote:Nou hoe kry ek nou weer die produk oor die grens..... ai tog![]()
Baie netjies.
Word hulle spesifiek gemaak per maak geweer, of pas hulle op enige slotkop?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
[quote="Piet Pille"]Laat weet my ook van daai lift asb Gawie.... my ma wil gemmerkoekies opstuur vir my.....Word hulle spesifiek gemaak per maak geweer, of pas hulle op enige slotkop?
Gawie, ek sal jou opneem, as man net die verskaffer nou kan raakloop.....
Pieter, ek is redelik ernstig vir een, sal jy ook wil een aanskaf? Kom ons praat maar...... ek is besig om met bakkie te pak vir die "groot dam"
Klink my dit gaan slegte weer wees vir die blinklywe 
Gawie, ek sal jou opneem, as man net die verskaffer nou kan raakloop.....
Pieter, ek is redelik ernstig vir een, sal jy ook wil een aanskaf? Kom ons praat maar...... ek is besig om met bakkie te pak vir die "groot dam"
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Jip, ek sal ook belangstel in een. Sal by Geno uitvind. Moet net eers ky dat hy nie teen die hout of teleskoop gaan vasdruk nie?Kalahari wrote:Piet Pille wrote:Laat weet my ook van daai lift asb Gawie.... my ma wil gemmerkoekies opstuur vir my.....Word hulle spesifiek gemaak per maak geweer, of pas hulle op enige slotkop?
Gawie, ek sal jou opneem, as man net die verskaffer nou kan raakloop.....
Pieter, ek is redelik ernstig vir een, sal jy ook wil een aanskaf? Kom ons praat maar...... ek is besig om met bakkie te pak vir die "groot dam"Klink my dit gaan slegte weer wees vir die blinklywe
Eks ook redelik reg vir die 22ste..... As die galjoene nie wil werk nie is dit maar Brauerhaus se Erdingers?!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Die knobs pas op alles wat deiselfde diameter het as n howa, of bietjie kan ook werk.
Ons maak volgende n knob wat op die rem700/savage lrh en sabatti sal pas asook een wat op bolts wat groter as n howa is sal pas soos winchester en sauer model 90.
Groete
Nico
Ons maak volgende n knob wat op die rem700/savage lrh en sabatti sal pas asook een wat op bolts wat groter as n howa is sal pas soos winchester en sauer model 90.
Groete
Nico
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Net so, ook gedink aan die teleskoop en die kolf....... en die ander dinge ookPiet Pille wrote:Jip, ek sal ook belangstel in een. Sal by Geno uitvind. Moet net eers ky dat hy nie teen die hout of teleskoop gaan vasdruk nie?Eks ook redelik reg vir die 22ste..... As die galjoene nie wil werk nie is dit maar Brauerhaus se Erdingers?!
Dankie vir die info Nico, ek glo dan sal dit op die tikkas ook pas?Nico Harris wrote:Die knobs pas op alles wat deiselfde diameter het as n howa, of bietjie kan ook werk.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Ek glo so maar is nie doodseker nie.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Ek het nou gekyk, ek dink hy gaan my scope vang by die ocular bell wanneer ek die bolt handle terug trek.
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: AIM Taktiese Slotkop
Ek het n' foto van daai clearance geneem, foto het nou nie mooi uitgekom nie maar hier is hy.Hein22 wrote:Ek het nou gekyk, ek dink hy gaan my scope vang by die ocular bell wanneer ek die bolt handle terug trek.
http://i215.photobucket.com/albums/cc173/Chrisjohan/AIM/20150813_134930.jpg
Die slot kop verleng jou hele slot, so daar waar hy dikker is, is hy ook verder weg van die scope en kolf af, so teoreties behoort hy nie aan iets te raak nie.