Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Hallo Manne
Ek haal bietjie n stuk aan uit Pierre van der Walt se boek International Big Bore Cartrige Load Data Collection.
"Lightweight solid primarily desighned for big bore use on softskinned plians game at range and very similar to a handgun hunting bullet design by the late Eddie Dunn. According to its desighner it relies on HYDROSTATIC SHOCK and veturi effect to damage tissue. MASSIVE internal soft tissue damage reported.The cutting edge at rear end of cone achieves very clean cuts through game skin. Designer-Kobus du Plessis."
Kobus dit lyk my die stelling kom tog maar wel van jou af en nie ander mense nie. Hiedie is presies dieselfde woorde wat jy vir Dok en Stef gese het in persoon. In ons terugvoering het ons duidelik gese dat die longe mooi raakgeskiet was en die foto's wys dit tog duidelik. Nie net die punt nie. Om dit nou te vergelyk met die proppie van n 2l koeldrankbottel is onregverdig!
Freek jy het nie dalk n foto geneem van die longe nie? Hoe het die skade daar gelyk? Onthou die hele idiee as ek dit nou reg verstaan is dat die Impala se skade op die sagte weefsel vergelykbaar moet wees met konvensionele koeels wat die weefsel gebruik om te verform en sodoende hulle permanente skade aan te rig. Daai skade op die foto is defnetief minder as met n kovensionele koeel in my beskeie opinie.
Groete
Wouter [/color]

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
WAT? laat die bokke wat met Impalas geskiet word vinniger val en dood selfs met minder skade aan 'vitals'
Wat ek kan uitmaak sov?r is dat Frederik kli?nte neem en dit nog met 'n 303 Impala130gr met groot sukses. Ek glo Frederik sal al lankal na iets anders oorgegaan het as hy nie die punte sou vertrou nie.
Wat ek uit die toets jag kan sien bewys die selfde, so sien ek die toets jag.
Blesbok word geskiet op 204m met Impala 110gr teen 2599f/s met 1650ft.lbs bok loop 10tre? en val dood mooi skootplasing min skade aan 'vitals' en vleis. [Min bloed gewoonlik 'n teken dat bok gou sterf hart pomp nie meer ens.]
Rooibok word geskiet op 140m met Barnes 150gr teen 2607f/s met 2265ft.lbs bok loop 15tre? en val dood selfs met groter gat [ 20 pakkie] Kleiner bok loop 50% verder na 37% meer slaankrak hom tref.
Om te begin nie 'n regverdige toets nie, maar tog slaag die Impala en hoekom is die ingangs wond oop en groter?
Ek weet dok het ges? hy is klaar gepraat, maar ek hoop hy sal ons dalk daarmee kan help.
Hoop ek het my toets somme reg
Groete Gert

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Ander foto ek het nie gedink meer is nodig nie ek sal nou maar meer fotos neem van ander bokke met ander koeels ook dan kyk ons na die jaar.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Frederik het jy al diere geskiet wat die Impala's net deur 2 longe is? [hart en hoofare nie beskadig] Bv gems of eland. Wat was die reaksie?
Gert
Gert
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Nee net zebra en rooibok ky na my eertse post jys sal die fotos sien. O en voor ek vergeet die ou wildebees met af horings ook.Gerrit Visser wrote: Frederik het jy al diere geskiet wat die Impala's net deur 2 longe is? [hart en hoofare nie beskadig] Bv gems of eland. Wat was die reaksie?
Gert
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Frederik kon jy bloedspoor kry? Hoe v?r het diere gevorder voor hulle val.
Gaan April 2 elande, 'n gems en 'n rooibok skiet. Daarom die vrae
Dankie Gert
Gaan April 2 elande, 'n gems en 'n rooibok skiet. Daarom die vrae
Dankie Gert
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Gert,
Waarmee gaan jy elande skiet ? Jy sal nogsteeds jou deel moet doen en raakskiet en ja daar was bloedspoor.
Partykeer min in die begin en dan baie hang maar af soos enige ander koeel.
Waarmee gaan jy elande skiet ? Jy sal nogsteeds jou deel moet doen en raakskiet en ja daar was bloedspoor.
Partykeer min in die begin en dan baie hang maar af soos enige ander koeel.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Gert
Moenie worry oor die bloed spoor nie, skiet ma virrie kop

Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Frederik ek beplan om met die 308 130gr Impala's te werk.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Gert, maak seker van jou skoot plasing met daardie elande mense is genieg om hulle altyd te hoog te skiet wat beteken die bloed vat lank om by die grond uit te kom en hulle nogal kan aftstand skep tussen jou en hulle in 'n baie vinnige tyd. So maak seker daardie elande staan mooi dwars hulle is nie moielik om te dooi nie skootplasing tel alles.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Freek
Daai lyk nou meer na die skade wat ek graag wil sien in n bok! Is dit die 150gr Winchester se skade?

Wout
Daai lyk nou meer na die skade wat ek graag wil sien in n bok! Is dit die 150gr Winchester se skade?
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Nee selfde gemsbok se hart wat jy vroeer gesien het.
Eerste foto was van kant die tweede van bo af.
Geniet dit.
Eerste foto was van kant die tweede van bo af.
Geniet dit.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Manne julle is welkom om dit te gebruik.
Die som werk net so en dit moet jy onthou. Eland+130gr solid+swakkerige skoot= groot en baie geld

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Dok 'n tweede opinie is altyd welkom.
Dankie Gert
Dankie Gert
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Nes jy daar s? Mnr Visser
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Gert man skiet die Eland in sy kop sy kop is so groot soos n PARSMASJIEN 
Op n erinstiger noot,ek dink nogal daardie 130gr Impala sal dalk dwarsdeur die eland gaan,wonder of n 65gr uit n 6mm teen 3600vps ook dwarsdeur sal gaan,hulle sal verseker lekke kopskote skiet omdat hulle so hard is,wonder nog net hoe akkuraat hulle gaan gooi

Danie Lombard .243
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Dwarsdeur meer as een Eland se brein/skedel.
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Manne
Ek wil nou nie graag op julle kampvuur dinges nie, maar moet nie n eland onderskat nie. Jy kan hom baie maklik doodskiet of baie moeilik, alles skootplasing.
As dit boswered is en jy stap, skiet hom styf agter sy blad of dan n breinskoot as jy baie seker is van jou skoot, bokkoors tree baie maklik in as jy so naby hom is en jy sy groote sien.
As jy hom agter die blad skiet staan jy doodstil en luister, hy behoort 40 meter te hardloop dan sal jy hom hoor val en dan gee hy sy laaste bulk.
Daar is al baie elande met ligte kalibers geskiet maar baie het ook weg gekom (gekwes?). Ek het al te veel gesien dat n ligte patroon nie naby die penetrasie het wat jy graag sou wou h? nie.Om die waarheid te s? ek het ook al groot kalibers gesien wat nie eers deur n koei se bladbene die enjinkamer beriek nie.
My persoonlike opinie is dat 130gr is dalk net te lig, ek sou s? ten minste 150gr.
Kopskoot? Ek dink sy brein is kleiner as sy hart en sy hart sit agter dik bene.
Volgens my bly n dubbele longskoot nog die beste. En die vleis wat jy gaan weggooi gaan miskien n "carrybag" wees teenoor die 300 of 350kg wat nog oor is.
Alla FM, my 2c.

krisie
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Hallo manne
Al wat ek wil s? uit eie ondervinding, jag baie Elande al vir baie jare op my plaas en sowel ook baie jagters was al hier om te jag. `n Ligte kaliber, `n ligte koe?l en veral lood kern koe?ls het al baie moeilikheid veroorsaak op elande.(dae se soek) `n Vriend jag by my met Impale koe?ls en het nog net goeie resultate opgelewer. Gaan wel `n toets maak as die re?n ophou met 130gr Impala koe?l soos voorgestel deur Kobus du Plessis en sal terug rapporteer. Ligte kalibers kan werk op `n koei maar `n bul meer as 300kg is `n ander storie?? Sal elande beskikbaar stel vir die toets span om toetse te kan doen.
Skootplasing op die blad een derde van onderaf werk uitstekend, jou bok sal l?.
Groete
Krisie

Hoop dit reen somer nog die heel week daar by julle ,maar ek moet bieg ek sal graag wil weet wat en hoe die 130gr gaan maak met jou Eland
Groete johan
Hoop dit reen somer nog die heel week daar by julle ,maar ek moet bieg ek sal graag wil weet wat en hoe die 130gr gaan maak met jou Eland
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Krisie ASB hou ons op hoogte van toets. Skolla waarmee skiet jou vriend?
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
GerritGerrit Visser wrote: Krisie ASB hou ons op hoogte van toets. Skolla waarmee skiet jou vriend?
Die kalibers wat daar gebruik word is nie omdat dit die beste is nie maar, dit is wat ons het.
270, 308, 300 en 375
Die 375 word die laaste tyd bietjie afgeskeep maar net omdat die ander knaldempers op het. Hy werk eintlik die beste. Gee jou bietjie meer self vertroue.
Dit wil lyk of die gebruik van knaldempers(geraas) baie goed werk op die elande.
Ek is nuuskierig oor die impalas op die elande. Ek persoonlik dink dit gaan goed werk.
Ek wonder net hoe goed jy die skoot gaan hoor klap op die bok, die knaldempers help natuurlik daarmee ook.
Skolla
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Dit is waar wat die manne se,om nie n Eland te onderskat nie.Ek het so n paar jaar gelede n Eland so n bietjie onder sy oor in die nek geskiet met 140gr Rhino in my 270 gelukkig het die koel by die ingaan tussen twee werwels ingegaan en in sy nek se murg op gebreek.Daar was egter geen werwel gebreek nie.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Hi manne
Ek kom nou net van 'n Gemsbok skiet af. Ek en 'n vriend het 16 gemsbokke gaan skiet. Ek met 308 gelaai met 130gr Impala en vriend met 150gr Hornady Interbond. Elk van ons sal 8 skiet. Ek het almal net een skoot geskiet, van die bokke het geval soos 'n klip en die een wat die verste gevorder het 60m. Die een wat 60m gevorder het was net deur die longe geskiet. Toe ek by hom kom het hy reeds gel? maar nog nie dood. Ek het uit beginsel sy ligte afgesit, maar glo ek het hom nie meer as 5 munite gespaar nie.
Die Hornady's het ook baie goed gedoen, maar bewys skootplasing is baie belangrik al skiet jy met wat [ 1 bok te hoog geskiet]. Na die bokke geslag is het ek besluit ek skiet nooit weer bladskote sonder Impalas nie. Die Hornady maak 3x+ meer skade aan die blad. My vriend gaan nou ook oorgaan na Impalas.
6 van die 8 wat ek geskiet het is die impala deur die bok, so ek moes seker maak daar is nie bokke agter nie.
Nou goed ek het al voorheen ges? ek sal nie vir jak met my 308 skiet nie, maar ek kon hom nie los nie. Die Impala het hom net daar laat l? waar hy gestaan het met wat gelyk het soos 'n hart skoot [het nie oopgesny]
G Gert

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Gerrit
Sit bietjie vir ons n foto op van die 2 x Impala koeels wat jy herwin het asb.
Groetnis