Help asseblief. Ex Toyota Hilux manne
-
Jessie
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm
Help asseblief. Ex Toyota Hilux manne
Naand Manne
Ek weet die onderwerp is wyd, amper soos om te vra of jy moet trou maar sal julle ervaring met die verskillende "brand" double cabs waardeer. Ek ry tans 'n Toyota D/C 3l Diesel(my 3de een oor hele aantal jare) en is baie gelukkig(hy het al in baie Afrika plekke gaan jag) maar sowat 'n maand gelede het my vrou nie baie lekker ervaring gehad met my kind wat hulle die toyota probeer vat het. My vorige Toyota D/C's was gesteel so ek is redelik gatvol en alhoewel ek 'n toyota man in die hart is, is die steel en hijacking op hulle in vergelyking met die ander D/C so hoog so ek oorweeg om nou 'n ander "brand" Double cab te gaan koop.
Ek het al meeste D/C gery behalwe die isuzu (alhoewel ek hoor hy ry baie sag) en ek weet alle brands het voordele en nadele. As daar dalk manne is wat eers 3liter Diesel D/C Toyota Hilux gery het en oorgeskakel het na ander brand sal ek graag opinie wil hoor waarna hulle oorgeskakel het en of hulle voel hulle het beter voertuig gekry. Beter is wyd maar die voertuig word daagliks gebruik om van huis tot werk te ry (20 km) en die res is jagveld toe, Afrika toe en Desember see toe. Julle input sal opreg waardeer word

Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Help asseblief. Ex Toyota Hilux manne
I haven't owned a Toyota d/c but have spent quite a bit of time driving one and also as a passenger. I'm a Ford Ranger owner and I find the fords more comfortable, more spacious inside, better build finish, and the 2.2 Ford pulls pretty much the same as the 3.0 Toyota.
I'm sure this thread will be littered with Toyota owners claiming the opposite despite never actually driving any other brands!

Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Help asseblief. Ex Toyota Hilux manne
Ek het oorgegaan van Toy na Isuzu. Ry nou al my 2de Isuzu en sal nie sommer terug gaan nie. Rygemak, engine, betroubaar en lig op brandstof.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Help asseblief. Ex Toyota Hilux manne
Ek ry self 'n Toyota. Ek wonder of mens statistiek kan kry van aantal handelsmerke(verskillende bakkies) op die pad en hoeveelheid bakkies wat gesteel word.
Wat ek probeer uitvind is, wat is persentasie van bakkies wat gesteel word ? Ons weet dat Toyota was vir baie jare die topverkoper en daarom word daar baie wat gesteel. noudat Ford meer bakkies verkoop, gaan die neiging nie wees om meer Fords te steel nie?
Wat ek probeer uitvind is, wat is persentasie van bakkies wat gesteel word ? Ons weet dat Toyota was vir baie jare die topverkoper en daarom word daar baie wat gesteel. noudat Ford meer bakkies verkoop, gaan die neiging nie wees om meer Fords te steel nie?
-
Jessie
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm
Re: Help asseblief. Ex Toyota Hilux manne
Môre Manne
Baie dankie vir die terugvoer sovêr.
Spekieries ek hoor wat jy sê. Ek het maar gesearch op die internet oor diefstalle en hijacking en alhoewel ander voertuie natuurlik ook gesteel word ens is dit in verhouding tot ander voertuie baie baie meer. Wat ook aan my gekommunikeer was is dat die Toyota bakkies verder noord in Afrika geneem word bo en behalwe die normale redes hier in SA. My eerste Toyota bakkie wat gesteel is, is gesteel sowat 4 maande nadat ons teruggekeer het van 'n buffeljag in Mozambiek uit 'n baie geslote area. Wel niemand twyfel dat dit 'n inside job is maar toe het die tracker mense gesê soos jy deur die grens gaan gee jy mos al jou detail en dat die sindikate al so doeltreffend is dat wanneer hulle hom steel en by die grens kom is die ander land se papierwerk en nommerplate reeds gesort. So ek dink demand vir crime is nie net van binne SA nie maar dit kan wees dat as 'n ander brand meer gewild word dat sy crime syfers kan optel. Maar uit 'n Afrika oogpunt moet ek sê by die plekke waar ons rondgehop het is dit 99% Toyota en ek weet nie of dit vining gaan verander.
Die laaste keer het dinge net te persoonlik geraak en ek voel ek moet iets doen. Het al navorsing gedoen om die bakkie bullet proof te maak maar daardie koste is net soveel as n nuwe voertuig.
Ek is glad nie 'n voertuig kundige nie en alhoewel ek 'n Toyota man is in my hart dink ek deesdae met die top brands is daar die werklik swak bakkies nie. Die een het voordele bo die ander maar ook dan weer ander nadele. Het die amarok bv gery in Spirit of Africa en was baie positief verras veral hoe hy gesit het op die grondpad en sy fuelverbruik is goed. Die ford 3.2 is egter vir my 'n stewiger bakkie maar ek voel hulle het nie sy gearbox reggekry om die krag van daardie enjin te benut nie.(Soos genoem is ek nie kunige nie maar net my persoonlike gevoel). Het al paar keer gesien dat Amarok die fort op bv op eerste 300m wegry. Die jaag is nou nie vir my belangrik nie ek soek maar iets wat werk, betroubaar is (as mens êrens in Afrika is en more oggend die sleutel draai dat die bakkie start) voldoende krag en 'n vorm van backup in Afrika het. Het nog nie die Isuzu gery nie maar ouens klink baie tevrede.

1lum1nat1
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm
Re: Help asseblief. Ex Toyota Hilux manne
Jessie, ek besit self nie 'n bakkie nie, maar ek kan vir jou die opinie gee van 'n paar manne wat redelik kan kies en keur wat hulle wil sonder dat geld 'n probleem is.
Ons het 'n paar manne by die werk wat bitter baie kilos op hulle voertuie sit. Ons het in ons vloot 'n stuk van 15 Ranger 2.2's bo en behalwe dit wat die manne persoonlik ry. Die groot koppe het 1 Amarok (sy woorde, hy wou iets anders hê), ry lekker maar "torque band" is bitter klein, 3x 3.0 D4d's, 3x 3.2 Rangers (waarvan 2 Wildtracks is) en 'n V8 Turbo Cruiser. Almal happy met wat hulle het, maar die consensus is, as jy in Afrika in gaan sal almal die Hilux vat sonder twyfel.
Die 2 manne wat Wildtracks het kom altwee van Toyotas af en beide se redes was die gemak en afwerking is beter.
Ons het 'n paar manne by die werk wat bitter baie kilos op hulle voertuie sit. Ons het in ons vloot 'n stuk van 15 Ranger 2.2's bo en behalwe dit wat die manne persoonlik ry. Die groot koppe het 1 Amarok (sy woorde, hy wou iets anders hê), ry lekker maar "torque band" is bitter klein, 3x 3.0 D4d's, 3x 3.2 Rangers (waarvan 2 Wildtracks is) en 'n V8 Turbo Cruiser. Almal happy met wat hulle het, maar die consensus is, as jy in Afrika in gaan sal almal die Hilux vat sonder twyfel.
Die 2 manne wat Wildtracks het kom altwee van Toyotas af en beide se redes was die gemak en afwerking is beter.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Help asseblief. Ex Toyota Hilux manne
Dankie Jessie. Dit is die tipe antwoord wat ek wou hê. Dus is Toyota maar net gesog onder die mense wat regstellende inkopies doen.
Wat weet hulle wat ons nie weet nie.
Ek wonder of hier nie manne is met goeie idees om dit moelik te maak vir " Kees" om nie met ons swaar verdiende voertuie weg te ry nie.
'n Ruk gelede was daar 'n man wat soos 'n kluisie om sy pedale gehad het. Hy het by een of ander myn gewerk en hulle het al hulle bakkies so verander.
Wat weet hulle wat ons nie weet nie.
Ek wonder of hier nie manne is met goeie idees om dit moelik te maak vir " Kees" om nie met ons swaar verdiende voertuie weg te ry nie.
'n Ruk gelede was daar 'n man wat soos 'n kluisie om sy pedale gehad het. Hy het by een of ander myn gewerk en hulle het al hulle bakkies so verander.
-
1lum1nat1
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm
Re: Help asseblief. Ex Toyota Hilux manne
Spekieries, al wat jy dan doen is om jou kanse om gekaap te word te verhoog. Hoe meer jy doen sodat hulle nie jou voertuig steel nie hoe meer maak jy net jouself en jou gesin 'n teiken.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Help asseblief. Ex Toyota Hilux manne
Ek het al die voorreg gehad om Hilux. Amarok, en Ford te ry.
Ry nou n 3l Isuzu en kyk nie terug nie.
Al die bakkies is goed.
Ek het na verkoopsyfers gekyk en jou top 3 is Toyota,Ford. Isuzu

Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Help asseblief. Ex Toyota Hilux manne
Ek het lank n Toyota DC 4x4 gery en toe n Isuzu gekoop. Nie net was my versekering n R1000 n maand minder nie maar die bakkie is vir my baie lekkerder! Hy sit baie goed op n grondpad en ek sal loshande weer n Isuzu koop.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Help asseblief. Ex Toyota Hilux manne
Ek het 'n 3.0 D4d gehad ry nou 'n MAzda 3.2 Dcab Manual 4x4. My Pa het steeds sy Legend 40 en is baie lief vir die bakkie. Die Ford/Mazda ry definietief lekkerder en die bakkie is meer luuks, maar ja hy moet nog so baie grondpad soos die Toyota ry en hou. EK het ook 'n 2.2 Supercab as ons breakdown bakkei by die werk. Hy staan permanet gelaai met 500kg tools, parte en dromme olie en water. Die bakkie ry baie lekker en het baie laai spasie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Help asseblief. Ex Toyota Hilux manne
Isuzu delivers
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum