.475 NE No.2

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

.475 NE No.2

Post by tau »

:): :): :): :): :): :): :):

Ek het gisteraand 'n boksie Kynoch patrone vasgehou van die kaliber. So ook my geliefde .470NE en .600Ne en so paar ander rondtes by 'n pel wat die goed versamel.

EK het altyd gedink die .470NE en .338 WM is die twee mooiste kalibers wat daar is, maar ek is verlei deur die kurwes en lengte van die .475NE No.2!!!!!!

Vertel my hoekom ek nie so kaliber moet najaag ni en eerder eendag 'n .470NE moet aanskaf. :laugh:

Die dop is indrukwekkend en ek kan net sien hoe trek hy 'n Buffel se handbriek op.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: .475 NE No.2

Post by NEGE3 »

Baie mooi rondte. Maak my kniee ook lam.
45117301.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: .475 NE No.2

Post by tau »

Dankie Oom Koos vir die kiekie. As jy hom langs 'n .470 NE hou is dit eers indrukwekkend. EK het geen nut vir so groot roer nie, net die mooi en eenkeer se Buffel jag(maar dit is mos hoekom ek die .375 gekoop het :) )
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: .475 NE No.2

Post by DWB »

Het jy al 'n 404 rondte vasgehou? :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: .475 NE No.2

Post by Supacow »

404 is bq mooi hoor!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: .475 NE No.2

Post by NEGE3 »

Daar het verlede week 'n Victor Sarasqueta .475 NE No.2 oor my pad gekom. Ek het ook die 404 Jeffery en natuurlik die 9.3x62 so dit maak dit moeilik om so roer te regverdig. ;)
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: .475 NE No.2

Post by Hilux01 »

Mnre, Amen op daai 404 Jeff rondte, ek het so paar daar in die kas en dis sommer lekker om hulle net vas te hou

Oom Koos
Dink nie ons sal ook by regverdig uitkom nie so ek het daai geveg al opgegee
Ek motiveer dit alles onder - dis mooi, dit bly lekker en ek wil

Tweedens het ek ook al bietjie gaan somme maak vir wat ek destyds vir my wapens betaal het en wat hulle nou werd is en anders as n nuwe bakkie gaan die goed se waarde eindlik op - maar soos ek se, dis nie regtig die rede vir die koop nie
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: .475 NE No.2

Post by NEGE3 »

Hilux01 wrote:Mnre, Amen op daai 404 Jeff rondte, ek het so paar daar in die kas en dis sommer lekker om hulle net vas te hou

Oom Koos
Dink nie ons sal ook by regverdig uitkom nie so ek het daai geveg al opgegee
Ek motiveer dit alles onder - dis mooi, dit bly lekker en ek wil

Tweedens het ek ook al bietjie gaan somme maak vir wat ek destyds vir my wapens betaal het en wat hulle nou werd is en anders as n nuwe bakkie gaan die goed se waarde eindlik op - maar soos ek se, dis nie regtig die rede vir die koop nie
Wens my vrou wil dit so insien. :'(
Groete,
Koos de Beer
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: .475 NE No.2

Post by tau »

Nee manne die .404 lyk soos 'n Mercedes benz C klass teen 'n Aston Martin DB10 as jy hom teen die .475NE No.2 hou. Daar was van die .404 Jeff ook so die vergelyking was daar. Dit was soos die kleinboetie vand die .475NE No.2.

Onthou die N0.2 agter beteken nie hy is tweede nie, oo nee dit beteken hy is so extra stukkie langer en dukker as die standaard .475 NE.

The .475 No. 2 NE is a larger cartridge than the .475 NE. The No. 2 uses a larger bullet (.483 in. vs. .476 in.) and a longer case (3 1/2 in. vs. 3.30 in.) that has a bottleneck taper as opposed to the .475 NE’s straight wall design. Factory specs for the .475 No. 2 NE claim a gain of about 100 fps with a 480 grain bullet over the .475 NE, pushing that load over the magic 5,000 ft-lb. mark that many feel is the benchmark for a true dangerous game cartridge. I doubt an animal would be able to tell the difference

V6 VS straight 4 verstaan? :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:







Hoor hoe klap die klippe op my dak vanaf die .404 bende
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: .475 NE No.2

Post by NEGE3 »

'n Man moenie krap waar dit nie jeuk nie. Maar feite is feite. :laugh: :laugh: :laugh:
Groete,
Koos de Beer
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: .475 NE No.2

Post by DWB »

Tau, moenie worry, ons verstaan almal klein mannetjie sindroom...... :D :D :D :D :D :D

EK SPOT NET!!!!!!!!!!!!!!!!!

Daai lyk baie aanloklik, tot jy doppe, dies en koeels moet kry!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: .475 NE No.2

Post by Hilux01 »

Tau

Nee man daar mis jy nou ons storie

Daar is geen bedoeling om die 404 saam met die 475 te sit interme van prestasie en al die ander goete nie
Ons verduidelik en deel maar net dat ons reken die 404 Jeff is verseker ook nie te lelik as dit kom by die "mooi" van die rondte nie ;-)
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: .475 NE No.2

Post by Hilux01 »

Pel van my bel my laas week hy wa saam n vriend by die Mans Woolies (S&O) om ammo vir sy 470NE te koop
Die man herlaai nog nie maar ek reken dis naby want sy pakkie Kynoch was n skamele R1800 of so iets vir 5 rondtes
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: .475 NE No.2

Post by tau »

:laugh: DWB dankie vir die kompliment ek het geweet die banting het my laat krimp, maar kleinmannetjie sal vir my werk :laugh: :laugh:

Ja nee kyk ek weet sommer hierdie is 'n KAAAAAAAAARRRRRRRRRRKKKKKK plan t.o.v ammo as jy nou vergelyk met die .470NE of .404 ens wat mens duur kos, maar tenminste verkrygbaar is, maar na my 6.5x57 en 8x57JR is ek gewoond aan sukkel met doppe te kry vir wapens.


Hoe lyk julle manne se .404 ammo krisis ? Wen julle al?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: .475 NE No.2

Post by NEGE3 »

Dis deesdae makliker om vir die 404 te laai as om PMP komponente in die hande te kry vir 'n 303. :(
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: .475 NE No.2

Post by Hilux01 »

Tau

Op die stadium van die wedstryd is my krisis eerder by die SAPS vir goedkeuring
Deon het vir ons Norma dope gekry so ek sit met 40 nuwe doppe en so 20 ander mix batch
Die koeels is steeds n uitdaging maar ek is vir nou gelukkig om baie te oefen met Claw se 400gr

Ek het ook saam met die gun so kombo van amper 50 koeels gekry (Hornady Bertrums ens)

Ek weet die ander manne het al NF, Hornady en van die ander probeer
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: .475 NE No.2

Post by DWB »

Watse krisis :D :D :D

Ek het hier by die 120 doppe, koeels is baie beskikbaar.

Ammo is daar ook gelukkig 'n paar opsies, so daar is nie krisis nie :D :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: .475 NE No.2

Post by Lourens Potgieter »

NEGE3 wrote:Daar het verlede week 'n Victor Sarasqueta .475 NE No.2 oor my pad gekom. Ek het ook die 404 Jeffery en natuurlik die 9.3x62 so dit maak dit moeilik om so roer te regverdig. ;)
Oom Koos, sien dit as 'n belegging vir die nageslag. En bang maak medisyne vir ouens soos ek wat altyd wil saam skietbaan toe...... >:+
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: .475 NE No.2

Post by NEGE3 »

Deeg wrote:
NEGE3 wrote:Daar het verlede week 'n Victor Sarasqueta .475 NE No.2 oor my pad gekom. Ek het ook die 404 Jeffery en natuurlik die 9.3x62 so dit maak dit moeilik om so roer te regverdig. ;)
Oom Koos, sien dit as 'n belegging vir die nageslag. En bang maak medisyne vir ouens soos ek wat altyd wil saam skietbaan toe...... >:+
:laugh: :laugh:
Groete,
Koos de Beer
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: .475 NE No.2

Post by tau »

My hart is baie seer... die storie of gerug wat na die dubbel .475 NE no,2 gelei het is toe nie waar nie. Vrek snaaks eintlik toe ons tot by die plek kom waar die roer moet wees en die boks oopmaak......... raai wat is in die boks????????

.404 Jeffrey. Ek het natuurlik dadelik aan my gatskuurdery met die .404 manne gedink en besef dit is seker my verdiende loon.

So nou is ek soos 'n seuntjie met 'n Ferrari speelding (.475NE no.2 Patroon) maar ek het nog nie eens in 'n regte Ferrari gesit nie.

Lyk my ek gaan terug na die .470NE Krieghoff roete.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: .475 NE No.2

Post by DWB »

Tau, het ek nou deel van die storie gemis?

Sou jy na 'n 475No2 gaan kyk het of wat?

Vertel meer van die beskikbare 404 dan asb?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: .475 NE No.2

Post by tau »

DWB wrote:Tau, het ek nou deel van die storie gemis?

Sou jy na 'n 475No2 gaan kyk het of wat?

Vertel meer van die beskikbare 404 dan asb?
Ek wou nie aan die begin se nie, maar die .475ne n0.2 patroon se vind het gelei na my wat toe so roer soek.Iemand wat ons gedink het so kaliber het het toe net 'n .600 en .404 en die is nie te koop nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: .475 NE No.2

Post by DWB »

Eish, jammer om te hoor man!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply