Wanneer `n bees se maag nie wil uitgaan nie.
Vat 750ml kookolie en gee dit vir die bees in, sy maag sal na `n dag of wat begin uitgaan.
Wer nogal goed by bees wat sakke of pyp ge eet het.
Beeste met harde maag
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Beeste met harde maag
Hoe nou gemaak as dit n 350kg Brahman kalf is?? 
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- D4D
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Beeste met harde maag
Nee ek hoor maat, maar ek wonder net hoe hou jy so vers vas!! Of kom ek eerder so se, ek wonder hoeveel bottels kookolie dit gaan vat om 750ml in ha bek te kry!

Hier in Amalia se rante hol n paar Bramane rond wat n kudu sal laat skaam kry!
Groetnis
Stef
Hier in Amalia se rante hol n paar Bramane rond wat n kudu sal laat skaam kry!
Groetnis
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: Beeste met harde maag
Stef
Reel dan maar 'n jag op hulle dan maak ons hulle doodstil le
Johan
Reel dan maar 'n jag op hulle dan maak ons hulle doodstil le
Johan
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Beeste met harde maag
StefStefan764 wrote: Nee ek hoor maat, maar ek wonder net hoe hou jy so vers vas!!
Geur dit net met klippies dan sluk ek sommer self, ag ek bedoel dan sluk die bees self.
- D4D
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am
Re: Beeste met harde maag
Nooi hulle vir ? steak op die koleStefan764 wrote: Hier in Amalia se rante hol n paar Bramane rond wat n kudu sal laat skaam kry!
D4D
