Dis darem vir jag/skiet/kuier
ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-State
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S
Hierdie is 'n vrek lekker formaat. Dis regtig jammer ek gaan hierdie een moet mis
Dis darem vir jag/skiet/kuier
Dis darem vir jag/skiet/kuier
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S
Ek is in, het die laaste twee moes uitsit maar die een gaan ek saam speel n slag 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S
Lyk lekker. Miskien volgende jaar.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S
Ons span is ingeskryf,sien uit na die dag en glo da gan baie wees om te leer.
Groete
Groete
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S
Dis jammer julle hou dit weer op n veldskiet datum... Sal graag n skietdag by julle wil bywoon.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S
Ons is nie soos die Veldskiete en SA Jagters skietdae nie, ne! Ons drink glad nie voor of terwyl ons skiet nie, eers na die tyd as die roere weggepak is!Stefan764 wrote:Dis jammer julle hou dit weer op n veldskiet datum... Sal graag n skietdag by julle wil bywoon.
Aim small, miss small
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S
Sjoe...Eugene wrote:Ons is nie soos die Veldskiete en SA Jagters skietdae nie, ne! Ons drink glad nie voor of terwyl ons skiet nie, eers na die tyd as die roere weggepak is!Stefan764 wrote:Dis jammer julle hou dit weer op n veldskiet datum... Sal graag n skietdag by julle wil bywoon.![]()
![]()
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S
Dit was natuurlik tong-in-die-kies gesê, voordat die sedebewakers en humorloses begin om klippe te soek....Stefan764 wrote:Sjoe...Eugene wrote:Ons is nie soos die Veldskiete en SA Jagters skietdae nie, ne! Ons drink glad nie voor of terwyl ons skiet nie, eers na die tyd as die roere weggepak is!Stefan764 wrote:Dis jammer julle hou dit weer op n veldskiet datum... Sal graag n skietdag by julle wil bywoon.![]()
![]()
Aim small, miss small
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S
Ek soek n partner vir die skiet dag as iemand wil gaan en nie n partner het nie laat weet my asb.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S
.....en daar beantwoord jy jou eie vraag, van jou ander draad!Eugene wrote:Ons is nie soos die Veldskiete en SA Jagters skietdae nie, ne! Ons drink glad nie voor of terwyl ons skiet nie, eers na die tyd as die roere weggepak is!Stefan764 wrote:Dis jammer julle hou dit weer op n veldskiet datum... Sal graag n skietdag by julle wil bywoon.![]()
![]()
Dont make expensive noise! Make the first shot count!