Manne
Ek wil my laaste paar s kop dorper ooie verkoop. Loop by die ram so ek sal se hulle is weer dragtig. Hulle is so 55.
Skakel my by 078 488 2282
SWARTKOP DORPER OOIE TE KOOP
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: SWARTKOP DORPER OOIE TE KOOP
Danie sorg tog dat my swaer van Boshof die aanbod van jou vee van te hore kom. dis Hentus se groot pel, en hy boer taamlik met die sk dorpers.
Awie B. is sy naam.
Awie B. is sy naam.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
