Kan iemand dalk help wat onlangs vir hulle vrou of kinders se run-a-rounds bande op
gesit het het? Wat kos 'n gemiddelde band nou vir iets soos 'n Toyota Tas
of ouer Golf? Ek neem aan dit gaan iets soos 165(155)x70x13(14) wees.
Bande se pryse
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Bande se pryse
Eks nou nie seker van daai groote nie, het nou die dag n sny in my wiel se side wall gehad, hom verwang. Grote was 185/65/14 prys was R520 met balenseering en alles by. Ek neem aan jy sal goedkoper weg kom.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Bande se pryse
Dankie ek het net gewonder waarvoor ek in is, ek glo ek gaan dalk bietjie goedkoper wegkom.
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Bande se pryse
Probeer Lombaards in Roodepoort, hulle het dan en wan goeie pryse.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Bande se pryse
"Best Drive" se pryse is ook nie te sleg nie, VdWalt.