Die kompetisie die afgelope naweek was 'n reuse sukses en daar het op die einde 47 twee-man spanne deelgenneem. Die resultate is aansienlik beter as die vorige twee jaar (sien aangehegde grafieke) hoewel die resultate vir die 300m kopskote en 600m en 700m maar nog swak is. Die toestande op die baan was ook baie beter as die vorige twee jaar met slegs 'n ligte wind en matige mirage.
Punte is bereken as volg: 5 punte vir hart en kopskote, 4 punte vir sentrale longe, 3 punte vir die groter long-area en dan -1 vir mis en kwesskote. Drie skote is op elke afstand geskiet, totaal van 15 per skut wat beteken dat vol-punte is 75 per skut, 150 per span.
Ons het ook die 3-skoot groeperings op al die afstande gemeet:
700m kleinste groep 55mm en 2de 60mm.
600m kleinste groep 40mm en 2de 65mm.
500m kleinste groep 45mm en 45mm.
400m kleinste groep 28mm en 2de 30mm
300m kleinste groep 15mm en 2de 20mm
Sudami X-Ring en SAJWV Langafstand Skietkompetisie 29/8/2015
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Sudami X-Ring en SAJWV Langafstand Skietkompetisie 29/8/
Hercules, vir jou en jou span, dankie weereens vir al die reëlings rondom die dag. Julle moeite gaan nie onopgemerk nie
Ek dink ook dit was 'n reuse sukses, en ons sal verseker weer volgende jaar deelneem.

FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Sudami X-Ring en SAJWV Langafstand Skietkompetisie 29/8/
Baie interessant dat die skuts op 400m aansienlik beter geskiet het as op die 300m merk.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Sudami X-Ring en SAJWV Langafstand Skietkompetisie 29/8/
Die rede is dat daar na die kop op 300m geskiet word en dat dit baie kleiner is as die groter hart-long tel-area waarna vanaf 400m tot 700m geskiet word. Die tel-area by beide die springbok en swartwildebees se koppe is ongeveer 90 vierkante cm. Die hart-long area van die springbok is ongeveer 344 vierkante cm en die van die swartwildebees ongeveer 590 vierkante cm.FCLoretz wrote:Baie interessant dat die skuts op 400m aansienlik beter geskiet het as op die 300m merk.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Sudami X-Ring en SAJWV Langafstand Skietkompetisie 29/8/
Dankie Hercules, dit maak sin.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
MrFive
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Mar 27, 2014 12:54 pm
Re: Sudami X-Ring en SAJWV Langafstand Skietkompetisie 29/8/
Hi Hercules,
Ek will ook net baie dankie aan jou en jou span se. Ons het die dag baie geniet en sal ook graag weer volgende jaar wil deelneem.
Andre
Ek will ook net baie dankie aan jou en jou span se. Ons het die dag baie geniet en sal ook graag weer volgende jaar wil deelneem.
Andre
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Sudami X-Ring en SAJWV Langafstand Skietkompetisie 29/8/
Ek sien die manne is maar stil oor die naweek se skiet.
Die formaat is sonder twyfel die mees challenging en senutergende langafstandjag kompetisie waarvan ek bewus is. Vir die wat nie weet nie, jy begin op 300m inskiet, dan beweeg jy 700m merk toe en skiet jou 3 skote. Dan beweeg jy na die 600m merk terwyl jou teiken in die skietgat gemerk word. Jy het absoluut geen idee of jy die wind reg gelees het of jou hoogtes reg uitgewerk het nie. Jou huiswerk moes jy deeglik by die huis gedoen het. Dan gaan dit so aan vir 500m, 400m en laastens 300m vir die verpligtende kopskote. Dan beweeg almal vorentoe om te kyk wat hulle aangevang het op die teiken. Hierdie jaar was daar twee aflosse met 25 spanne per aflos. Dus 100 skuts.
Hier is hoe ek gevaar het op die springbok. Ongelukkig is ek nie die 300m skut van die dag gewees nie
. Maar ek is bly oor my langer afstande wat net een kwes het. Ek sal maar verder as 300m moet skiet reken ek
http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/Mobile%20Uploads/6B2B93A9-648F-46D1-B7C6-F8B199309982_zpsoz20opfe.jpg
My spanmaat Vince Botha, het ook baie goed gevaar:
http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/Mobile%20Uploads/5CB5BD75-D0E5-41FF-9D28-249D03F15DB5_zpsheplpcq4.jpg
Hier is vriend Lukas Fouche se teiken. Hy het die swb afdeling gewen met sy Tikka .308win. Eugene (wat saam Lukas geskiet het) reken natuurlik dit is te danke aan sy ervare wind calls en kalmerende effek
http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/Mobile%20Uploads/EC1FF57F-0E45-4077-BA81-723A0513A7BE_zpstwuu4lge.jpg
Johannes Lubbe het goed gevaar met sy .308 en ongelooflike elevasie gehou, maar het ongelukkig op 600m verkeerde kant toe gestel vir wind
http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/Mobile%20Uploads/8FA1ECE8-0AB6-4CF0-B094-78AE73614A9D_zpst1pjynbl.jpg
Ek sal nog teikens plaas as ek kan opspoor. Sal graag daai 60punt springbok wil sien as iemand hom afgeneem het. Ek dink dis fenominaal.
http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/Mobile%20Uploads/F6F52FB2-EDFA-48B1-AD30-47F88EA8BA8A_zpspoczpxhp.jpg
http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/Mobile%20Uploads/10539E57-930C-4835-8ADC-65FD78C555C9_zpss0rtwnmj.jpg