Bogenoemde scope te koop.
Was op een trippie saam my in Namibie . Ganie lieg oor hoeveel skote nie want ek het nie getel nie, maar dit was vir die inskiet voor die tyd en dan die trip self ook op die geweer. Great scope, lekker helder en duidelik
Geen merke en krap plekke nie
Die scope is second focal plane met EBR-1 (MOA) Reticle. met 30mm tube
Kom saam alles wat hy oorspronklik mee gekoop is .
Rede vir verkoop.
Om die aankoop van n sekere ander geweer op die sak te vergemaklik
Prys - R11000.00 , posgeld vir die koper
Sal eers more oggend pics kan laai.
Groete
Hein
084 09twee 4951
Votex Viper PST 6-24x50 te koop
-
Brombeer
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm
Re: Votex Viper PST 6-24x50 te koop
Heinf
Scope nog beskikbaar? Indien so kan ek met jou gesels.
Eerste opsie?
Scope nog beskikbaar? Indien so kan ek met jou gesels.
Eerste opsie?

