Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Middag almal
Ek is opsoek na plekke waar ek kliënte na toe kan neem om vlakvarke te skiet.
Verkieslik in die Noord Kaap. Ek sal dit opreg wardeer.
Groete
"Responsible Hunting for Sustainable Live"
. PHASA