Superbru - Jaracal RWC 15

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Gawie(13mm) »

Piet Pille wrote:Eks ook in..

Ek sien dis net my en Supacow wat se baadjies nie groen en goud is nie..
Ons ken jou so..... altyd links om! >:D

Smaak my die manne wil almal Heinz se "Ammo beursie" wen. Vandat ek sy vrygewigheid bekend gemaak het, is my telefoon konstand aan die bewe soos die manne aansluit. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Piet Pille »

Gawie(13mm) wrote:
Piet Pille wrote:Eks ook in..

Ek sien dis net my en Supacow wat se baadjies nie groen en goud is nie..
Ons ken jou so..... altyd links om! >:D

Smaak my die manne wil almal Heinz se "Ammo beursie" wen. Vandat ek sy vrygewigheid bekend gemaak het, is my telefoon konstand aan die bewe soos die manne aansluit. ;D
As die Biltongboere Links-om is, is arme Supacow met Japan seker reg agteroor!?
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Gawie(13mm) »

....en hy back die Bokke met 21 punte teen se span. :P
Sy vrou het seker gesê hy moet die trui met die mooi blomme op die bors kies ;D

Sê nou hul klop die Bokke? Ek lag my slap. :laugh:
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
bsaaiman
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:41 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by bsaaiman »

Awaiting .... dink ek is nr 58

Bartho
Last edited by bsaaiman on Wed Sep 16, 2015 3:35 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Gawie(13mm) »

bsaaiman wrote:Awaiting .... dink ek is nr 58

Bartho
Jy's in.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by DawieKotze »

Eks ook in en nou moet die Cappie my net so bietjie stap vir stap verduidelik hoe presies die poeiers gaan werk. Ek was nog nooit so ledig om by 'n Superbru betrokke te wees nie ;D

Groetnis!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Gawie(13mm) »

Reg so. Ons maak soos die "Leeu-loop"! ;D

Die manne moet my asb reghelp as ek afdwaal. Ek het die ding nog net op my selfoon gedoen.

Daar is saam met die finaal, nege rondtes. Jy klik op die "Picks" skakel en kies dan die span wat jy vermoed, gaan wen en dan net onder dit wat jy dink die punte verskil gaan wees. Wanneer jy 'n keuse vir elke wedstryd in 'n rondte gemaak het, "submit" jy jou keuses. Jy kan dan jou keuse "Lock", wat jou dan in staat stel om te sien wat die ander manne gekies het.

Na elke wedstryd word 1 punt vir 'n wen aangeteken en bonus punte indien jy die punte verskil korrek het of naby is. Aan die einde van elke rondte kan jy op die "Leaderboard" gaan kyk wie die "Geelpet" vir wenner van die rondte kry en wie met die houtlepel wegstap.

So maak jy vir die ses uitspeel rondtes, semi's en kwarteindstryd sowel as vir die finaal.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by ruaanb »

netso Gawie.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by PWV »

Wanneer begin dit? Hulle speel al amper.
Groetnis
Kingy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Kingy »

Nee dis nou te veel mense dat elke een n prys kan kry!! :laugh:
Sal nou maar moet aanstoot na 60 toe sien ons kort 1 persoon.
Kingy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Kingy »

So waar sien ek nou daar is n probleem, Gawie jy sal daai 5 ouens moet verwyder.... dis nie goed vir ons siele nie.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Gawie(13mm) »

PWV wrote:Wanneer begin dit? Hulle speel al amper.
Groetnis
Oom moet kies voor hul speel, nie as hul al klaar gespeel het nie. ;D
Klik op die skakel en maak Oom se keuses:Picks
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Tinus30
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sun Jul 19, 2015 1:49 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Tinus30 »

Im in!! Pool in growing fast 61payers
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by PWV »

Gawie(13mm) wrote:
PWV wrote:Wanneer begin dit? Hulle speel al amper.
Groetnis
Oom moet kies voor hul speel, nie as hul al klaar gespeel het nie. ;D
Klik op die skakel en maak Oom se keuses:Picks
Dis darem jammer dit werk nie so nie!
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Flip Groenewald »

Waiting for Aproval dan is ek ook in
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by FHM »

Ek sien daar is 13 deelnemers wat nog nie scores gelock het nie.

Wonder wie is so braaf om homself Jonathan Kaplan te heet...?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Gawie(13mm) »

FHM wrote:
Wonder wie is so braaf om homself Jonathan Kaplan te heet...?
Is die man homself. Jy ken miskien 'n paar spinnekoppe, maar ek ken 'n paar manne wat ken van. >:D

Nee Pella, ek grap sommer. Superbru laat jou toe om 'n paar celebs se keuses te sien. Dit reflekteer egter nie op ons telkaart nie.

Ek het hom en Werner Swanepoel op gesit vir interessantheid.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Riaan Beeslaar »

Ek is ook in
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by JPS »

Gawie nou hoekom nie regte kenners van rugby opsit nie :laugh:
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Piet Pille »

JPS wrote:Gawie nou hoekom nie regte kenners van rugby opsit nie :laugh:
hoe meen jy nou? Ek IS mos daar!??
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Gawie(13mm) »

JPS wrote:Gawie nou hoekom nie regte kenners van rugby opsit nie :laugh:
Hoe bedoel Meneer dan nou? Ek tel 67 kenners in daai poel! ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Gawie(13mm) »

Piet Pille wrote:
JPS wrote:Gawie nou hoekom nie regte kenners van rugby opsit nie :laugh:
hoe meen jy nou? Ek IS mos daar!??
Ai ou Piet, dra jy kruisbande? Jou broek gaan af val as jy jou bors te ver uitstoot! 8)
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Piet Pille »

Gawie(13mm) wrote:
Piet Pille wrote:
JPS wrote:Gawie nou hoekom nie regte kenners van rugby opsit nie :laugh:
hoe meen jy nou? Ek IS mos daar!??
Ai ou Piet, dra jy kruisbande? Jou broek gaan af val as jy jou bors te ver uitstoot! 8)
Ek werk mos in die apteek ou Gawie.... nie kruisbande nodig om hom bo te hou nie... ;) ;D
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by JPS »

Piet,

Smaak jy toets daai pille wat hulle jou kry om vir FHM voor te skryf ;D
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by joe rocket »

Ek speel ook saam.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Post Reply