Reviews: Adolf Labuschagne kolwe Kroonstad
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm

Ek het al op n ander draad gevra maar geen reaksie gekry. Nou vra ek maar op n aparte draad:
Is daar enige iemand wat al van sy kolwe aangeskaf het?
Kommentaar sal baie waardeer word!

-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Reviews: Adolf Labuschagne kolwe Kroonstad
es maar oraait Eugene! Dankie!
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3606
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Reviews: Adolf Labuschagne kolwe Kroonstad
Jy moet dalk maar vir hom gaan kuier en kyk wat hy doen dan kan jy vir ons kom vertel
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Reviews: Adolf Labuschagne kolwe Kroonstad
Dis lyk my dis al uitweg Fanta.
Neukery is dat ek nie eintlik tegnies is nie.
My verslag sal dus baie subjektief wees.
Neukery is dat ek nie eintlik tegnies is nie.
My verslag sal dus baie subjektief wees.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Reviews: Adolf Labuschagne kolwe Kroonstad
Ek sien Uys het vir sy 22-250 by Adolf n kolf laat op sit en ook dat Baasvark belanggestel het in een maar die manne is nou doodstil. Laat my worry!
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Reviews: Adolf Labuschagne kolwe Kroonstad
Tokelos ek nog nie kontak met die man gemask nie so wees rustig 
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3606
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Reviews: Adolf Labuschagne kolwe Kroonstad
Was gister by Adolf, ek en my skoonseun het sommer op die plek elkeen 'n kolf bestel. Myne word custom gemaak vir my 260Rem. GRS tipe, verstelbaar en Kiaat hout. Ekstra lengte en breedte vir die 30" dik loop. Alles vir R5500. Kan hom oor 2 weke gaan haal.
Julle kan gerus vir hom gaan kuier
Julle kan gerus vir hom gaan kuier
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Reviews: Adolf Labuschagne kolwe Kroonstad
Goeie more oom. Dankie vir die terugvoer. Kom wys asb daai kolwe sodra oom hulle dit het. Sal graag wil sien hoe dit lyk.
Groete
Cobus
Groete
Cobus
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3606
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Reviews: Adolf Labuschagne kolwe Kroonstad
Sal foto's opsit soos die projek vorder
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Reviews: Adolf Labuschagne kolwe Kroonstad
Sal ook graag wil sien
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3606
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Reviews: Adolf Labuschagne kolwe Kroonstad
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Reviews: Adolf Labuschagne kolwe Kroonstad
Adolf is besig met my Savage Benchrest kolf. Hy installeer 'n Verstelbare agterkant en wangstuk. Daarna copy hy die kolf vir my RSA aksie 308.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois Vogel
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Reviews: Adolf Labuschagne kolwe Kroonstad
Ek verstaan dat my 270 daar gemaak is. Lekker kolf en lyk goed.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Reviews: Adolf Labuschagne kolwe Kroonstad
Middag manne,
Kan iemand dalk help met Adolf se kontak besonderhede asb?
Dankie en groete.
Kan iemand dalk help met Adolf se kontak besonderhede asb?
Dankie en groete.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3606
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Reviews: Adolf Labuschagne kolwe Kroonstad
+27 (73) 7113391
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Reviews: Adolf Labuschagne kolwe Kroonstad
En jy is steeds baie gelukkig en tevrede met die kolf Fanta?
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3606
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Reviews: Adolf Labuschagne kolwe Kroonstad
Heel tevrede ja. Het laas Saterdag tot op 900m saam met die Bisley ouens gaan skiet. was baie lekker en leersaam.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Reviews: Adolf Labuschagne kolwe Kroonstad
Dankie!!!!Fanta300 wrote:+27 (73) 7113391