Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Pryse is nou as volg:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
7) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
12) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
13) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
14) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)

Dankie aan al ons borge.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

More

Die fonds staan huidiglik op R4000 m.a.w die eerste 40 nommers het base.

Groete
Jaco
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by BRNO (Pierre) »

Jakkalsgat wrote:More

Die fonds staan huidiglik op R4000 m.a.w die eerste 40 nommers het base.

Groete
Jaco
Goeie bgin Jaco, en weereens dankie vir die tyd en effort wat hier ingesit word. Pryse lyk ook weer lekker, hoop ons Jaracallers sal weer n lekker verskil kan maak die jaar.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

R 5 100 vanoggend.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

More almal

Na deeglike oorweging het die organiseerders eenparig besluit om hierdie jaar se fondse weer aan Loeriehuis te skenk. Ons hoop dit dra jul goedkeuring weg en vra dat julle die kompetisie sal ondersteun sodat ons weer soos in die verlede 'n verskil in hierdie kinders se lewens kan maak.

Groete
Jaco Stander
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Pryse is nou as volg:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
7) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
12) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
13) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
14) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)

Dankie aan al ons borge.
Last edited by Jakkalsgat on Mon Oct 19, 2015 8:59 am, edited 1 time in total.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by ROBBIE1 »

Manne van Wildshoekie se kant af ook weer n jagpakkie.

Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00.
Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.

Sterkte en baie dankie aan die organiseerders vir julle onbaatsugtige opoffering!
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by BRNO (Pierre) »

ROBBIE1 wrote:Manne van Wildshoekie se kant af ook weer n jagpakkie.

Lekker een Robbie!!
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

ROBBIE1 wrote:Manne van Wildshoekie se kant af ook weer n jagpakkie.

Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00.
Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.

Sterkte en baie dankie aan die organiseerders vir julle onbaatsugtige opoffering!
Dankie Robbie
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Pryse is nou as volg:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
7) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
12) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
13) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
14) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
15) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.

Dankie aan al ons borge.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

BEKENSTELLING: LOERIE JEUGSENTRUM

Die Loerie Jeugsentrum is ‘n kinderhuis geleë te Bronkhorstspruit wat tans 38 minder- bevoorregte kinders huisves. Ons onderhou en versorg ook nog 2 studente aan die Noordwes Universiteit (Pukke), asook een student te Centurion Akademie. Hierdie studente het hier in Loeriehuis groot geword. Ons onderhou dus tans 41 kinders in totaal. Al hierdie kinders se ouers is weens die ernstige ekonomiese agteruitgang van ons land nie in staat om hul kinders self te versorg nie. Die kinderhuis is tot stand gebring met die doel om hierdie kinders uit huislike omstandighede te verwyder – omstandighede waar hulle nie net blootgestel is aan wanvoeding nie, maar ook ander gevare wat voortspruit uit swak sosio-ekonomiese omstandighede.

Die Loerie Jeugsentrum Trust is gedurende April 2000 gestig deur agt sakemanne en -vroue wat die welstand van hierdie kinders swaar op die hart dra. Die Trust is ‘n nie-winsgewende instansie en ontvang geen staatsubsidie nie. Gevolglik is die Trust self verantwoordelik vir alle lopende uitgawes soos verbandskostes, voedselvoorsiening, vervoer, lone ens. Die kinders is ten volle van die Loerie Trust afhanklik vir al hul behoeftes.

Die opvoeding van ons kinders is geskoei op sterk beginsels, dissipline en liefde. Hulle het so jonk as wat hulle nog is, ‘n blymoedige uitkyk op die lewe. Hul skolastiese vordering is vir die Trustees en die personeel van uiterste belang.

Die Loerie studiefonds is gedurende ons 2010 tydens ons 10 jaar bestaansviering in die lewe geroep, nadat een van ons donateurs sy kommer uitgespreek het oor die feit dat ons deur die jare alles doen om die Loerie kinders bo hul omstandighede te laat uitstyg, en dan nadat hulle matriek geslaag het, net so te laat gaan sonder om hul die geleentheid te bied om hulself te bekwaam.

Dit is die oop harte van die gemeenskap wat ons in staat stel om hierdie kinders en studente na behore te versorg, te klee en op te hef en derhalwe is ons afhanklik van skenkings, hetsy finansiëel of andersins om hierdie kinders na behore te voed, te klee en van die nodige lewensmiddele te kan voorsien. Sonder die hulp en ondersteuning van menses al ons nie in ons doel kan slaag nl.: OM ‘N VERSKIL IN ‘N KIND SE LEWE TE KAN MAAK NIE!

Met hartlike Loeriegroete.

TRUSTEES EN PERSONEEL
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Pryse is nou as volg:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
7) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
12) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
13) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
14) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
15) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
16) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl

Dankie aan al ons borge.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by BRNO (Pierre) »

Lyk my hier is nou darm meer borge as deelnemers. lekker kompetisie die.
Veiligheid eerste manne!
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jean Marais »

Pierre, dis die geheim. Kry so min as moontlik ouens, om soveel as moontlik by te dra, en so sommer hul kanse te vergemaklik om pryse te wen. ++>: ++>: ++>: Nee, ek grap sommer net.

Manne, Jaracal het oor die jare heen al 'n besondere reputasie opgebou, om werklik ruim te gee in verdienstelike gevalle, soos hierdie ook weer is, en nie net tydens die Kersfonds kompetisie nie. Ek is seker ons almal kon die afgelope jagseisoen darem 'n bokkie of twee gejag het, tenspyte van duurder kostes. R100 vir hierdie saak is werklik nie baie geld nie. Dis nie eens 12 biere nie. Maar as jy iets wen, en die waarskynlikheid is goed, gaan jy in waarde baie meer terugkry as jou R100 belegging, maar as jy dalk nie iets wen nie, kan jou R100 'n belegging maak in 'n kind se lewe wat nie al die voorregte en ouerliefde het as wat ons eie kinders OF jy gehad het nie.

Komaan, manne van Jaracal. Wys jul medemenslikheid en gooi R100 vir 'n baie verdienstelike saak. Omdat ekself betrokke is by die admin hiervan, sal ek 'n skenking maak van R500. Ek daag my mede forumlede om minstens net R100 in te gooi. Ons het 'n R92000 rekord om op te verbeter.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Carl »

Ek stem, vir R100 kan jy jag in 2016! Kan ons nie 'n boodskap uitstuur aan alle lede nie?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Bank: FNB
Naam: Jaracal Kersfonds
Tak: 250 053
Rek: 6 256 501 1336
Verwysing: Jaracal Naam
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Carl »

Goeie dag manne

Ek het nog 'n prys geborg gekry. Dit is 'n geweer belt van Els Fine Leather Co.
http://www.elsfineleather.com/products? ... ifle_sling
Die prys sluit laser grafeerwerk in van jou keuse - bv jou naam of kaliber ter waarde van R75.
Versending binne die Republiek, vir Namibië sal ek self kom aflaai... as jy op 'n plaas bly met Springbokke ;)

As jy ooit in die Stellenbosch omgewing is gaan maak 'n draai by Ivan. Hy het beslis een van die heel beste kantore, met die mooiste uitsig en sy 4 of 5 jag honde lê by sy voete! Die produkte is top gehalte, Kopskoot kan getuig daarvan en van sy goeie kliente diens.
Elsfineleather.png
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Eugene »

Jean Marais wrote:Omdat ekself betrokke is by die admin hiervan, sal ek 'n skenking maak van R500. Ek daag my mede forumlede om minstens net R100 in te gooi. Ons het 'n R92000 rekord om op te verbeter.
Ek sal self skenking maak van R500. Daar is op hierdie gegewe tydstip meer as 200 lede op die forum. Ek daag elkeen van hulle uit om net een R100 kaartjie te koop!
Aim small, miss small
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Pryse is nou as volg:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
7) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
12) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
13) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
14) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
15) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
16) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
17) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl

Dankie aan al ons borge.
Last edited by Jakkalsgat on Wed Oct 21, 2015 10:07 am, edited 1 time in total.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Carl wrote:Goeie dag manne

Ek het nog 'n prys geborg gekry. Dit is 'n geweer belt van Els Fine Leather Co.
http://www.elsfineleather.com/products? ... ifle_sling
Die prys sluit laser grafeerwerk in van jou keuse - bv jou naam of kaliber ter waarde van R75.
Versending binne die Republiek, vir Namibië sal ek self kom aflaai... as jy op 'n plaas bly met Springbokke ;)

As jy ooit in die Stellenbosch omgewing is gaan maak 'n draai by Ivan. Hy het beslis een van die heel beste kantore, met die mooiste uitsig en sy 4 of 5 jag honde lê by sy voete! Die produkte is top gehalte, Kopskoot kan getuig daarvan en van sy goeie kliente diens.
Elsfineleather.png
Carl, baie dankie.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

More

Dankie aan elkeen wat reeds kaartjies gekoop het met al die bewyse van betalings reeds ontvang staan die fonds nou op R 8 100

Volgende week is eers einde van die maand en glo ek die manne sal dan hul kaartjies koop. Soos julle kan sien is hier reeds baie lekker pryse met totale waarde rondom R35 000.

Geniet en gaan groot!

Groete
Jaco
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Carl »

Jakkalsgat wrote: Carl, baie dankie.
Ek wil net duidelik maak, die belt is deur Ivan Volschenk self geborg. Ek het hom net genader ;)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Carl wrote:
Jakkalsgat wrote: Carl, baie dankie.
Ek wil net duidelik maak, die belt is deur Ivan Volschenk self geborg. Ek het hom net genader ;)
Carl

Bedank vir Ian namens ons asb.

Met bewyse van betalings reeds by my staan die fonds vanoggend op R 9 200.

Baie dankie vir elkeen se bydra.

Groete
Jaco
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Pryse is nou as volg:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
7) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
12) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
13) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
14) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
15) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
16) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
17) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl

Dankie aan al ons borge.

Bank: FNB
Naam: Jaracal Kersfonds
Tak: 250 053
Rek: 6 256 501 1336
Verwysing: Jaracal Naam
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Dis maar bietjie stil hier
Post Reply