F-klas vir Beginners Skietdag 2015

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
Joe308
Full Member
Full Member
Posts: 228
Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm

F-klas vir Beginners Skietdag 2015

Post by Joe308 »

More almal,

Wits Bisley klub hou op 14 November 2015 'n skietdag op Heidelberg Militere baan om nuwe skuts in Johannesburg (Noorde, Oosrand, Wesrand en Suide), Vereniging en Vanderbijlpark areas bloot te stel aan F-klas langafstand skiet.

Heidelberg is die enigste 900m baan in Gauteng en julle sal geleentheid kry om op 300m, 600m and 900m te skiet op F-klas teikens. 'n bestaande F-klas skut sal julle bystaan en help met die nodige verstellings.

Plekke is beperk. Bespreuk asb. jou plek voor 9 November.

Groete
Joe
Last edited by Joe308 on Tue Nov 17, 2015 10:39 am, edited 3 times in total.
Joe308
Full Member
Full Member
Posts: 228
Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm

Re: F-klas vir Beginners Skietdag 2015

Post by Joe308 »

Kennisgewing opgedateer: Ons het gereel dat julle vir die dag knaldempers mag gebruik.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: F-klas vir Beginners Skietdag 2015

Post by Giepie »

Sou baie graag wou gaan, maar ongelukkig reeds vas daardie dag. :(
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: F-klas vir Beginners Skietdag 2015

Post by swc-tr »

Joe308 wrote:Kennisgewing opgedateer: Ons het gereel dat julle vir die dag knaldempers mag gebruik.
Dankie, wyse besluit! Dit maak die dag meer toeganklik vir baie manne.
Hoop julle kry baie ondersteuning.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Joe308
Full Member
Full Member
Posts: 228
Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm

Re: F-klas vir Beginners Skietdag 2015

Post by Joe308 »

swc-tr wrote:
Joe308 wrote:Kennisgewing opgedateer: Ons het gereel dat julle vir die dag knaldempers mag gebruik.
Dankie, wyse besluit! Dit maak die dag meer toeganklik vir baie manne.
Hoop julle kry baie ondersteuning.
Dankie Schalk
Joe308
Full Member
Full Member
Posts: 228
Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm

Re: F-klas vir Beginners Skietdag 2015

Post by Joe308 »

Manne en dames, kennisgewing opgedateer: Ons het die dienste van n F-klas Protea afrigter / Protea skut vasgemaak wat die skiet daar gaan wees om julle touwys te maak.
MrFive
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Mar 27, 2014 12:54 pm

Re: F-klas vir Beginners Skietdag 2015

Post by MrFive »

Working hard on my better half to see if she will allow me to attend this one.

I am wanting to get some practise and improve my skills at further ranges so this definitely interests me ;D

I will confirm on Monday if I am able to attend this intro but I will also have to check if my LRP rifle makes the weight limits in the Open Class as well.

André
Joe308
Full Member
Full Member
Posts: 228
Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm

Re: F-klas vir Beginners Skietdag 2015

Post by Joe308 »

MrFive wrote:Working hard on my better half to see if she will allow me to attend this one.

I am wanting to get some practise and improve my skills at further ranges so this definitely interests me ;D

I will confirm on Monday if I am able to attend this intro but I will also have to check if my LRP rifle makes the weight limits in the Open Class as well.

André
Jou LRP sal gemaklik die gewig maak. Onthou dit is net n oefendag so ons verwag nie van iemand om aan al die toerusting reels te voldoen, net die minimum soos gespesifiseer in die kennisgewing.

Jy kan altyd net die 300 en 600m skiet bywoon. Laat weet ons het baie belangstelling gekry en die plekke is min.
MrFive
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Mar 27, 2014 12:54 pm

Re: F-klas vir Beginners Skietdag 2015

Post by MrFive »

Het nou net met my vrou gepraat en sy het gese dat ek mag maar gaan skiet ;D .

Ek sal vir Roger nou nou bell om uit te vind of daar nog a plek vir my is.

André
User avatar
AlwynB
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Feb 02, 2015 7:22 pm

Re: F-klas vir Beginners Skietdag 2015

Post by AlwynB »

Is daar nog plek vir fie 14 de
Stuur my n no om te bel
Anschutz Model 54 Supermatch .22
Howa .243 AI
Musgrave .270
Mojet .260 Rem
Musgrave .308
Vektor .375 H&H
Sarasqueta 12br O/U
Joe308
Full Member
Full Member
Posts: 228
Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm

Re: F-klas vir Beginners Skietdag 2015

Post by Joe308 »

AlwynB wrote:Is daar nog plek vir fie 14 de
Stuur my n no om te bel
Alwyn, Whatsapp ons - besonderhede in kennisgewing aan begin van draad. Of Pm jou details vir my en ek sal n plek vir jou boek. Daar is nog 4 plekke oop.
Joe308
Full Member
Full Member
Posts: 228
Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm

Re: F-klas vir Beginners Skietdag 2015

Post by Joe308 »

Manne / dames - vandag is die laaste dag vir inskrywing. PM my of Whatsapp as julle wil bywoon daar is nog n paar plekke oop.
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: F-klas vir Beginners Skietdag 2015

Post by swc-tr »

Josef, Roger, vertel bietjie van Saterdag op Heidelberg asb.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: F-klas vir Beginners Skietdag 2015

Post by Sangoma (IAN) »

Joe en Roger sal terug voering gee.
Hier is n paar pics van die dag -
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: F-klas vir Beginners Skietdag 2015

Post by Sangoma (IAN) »

More pics-
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: F-klas vir Beginners Skietdag 2015

Post by Sangoma (IAN) »

pics
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: F-klas vir Beginners Skietdag 2015

Post by Sangoma (IAN) »

pics
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply