Garmin vir Jaracal Kersfond Kompetiesie

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Garmin vir Jaracal Kersfond Kompetiesie

Post by MichielC »

Goeienaand Manne,

Ek het dit goedgedink om die volgende te doen.

Ek sal vir elke Garmin Etrex 35 Touch en Garmin 30x wat verkoop word R500.00 vir die Kersfonds kompetiesie skenk. (Nie n inskrywing nie, n skenking)

Geldig tot die 20ste November 2015, solank voorraad hou.

Garmin Etrex 35 Touch
R3,800.00 Incl Vat, excl Delivery
Touch 35 Jaracal.jpg

Garmin Etrex 30x
R3,500.00 Incl Vat, excl Delivery
30x.jpg
Net so "fyi "Die 35 Touch se "recommended retail is R4,399.00 en die 30x is R3999.99

Kontak my asb. per e-pos michiel@hyperauto.co.za of nul8twee 92 sewe 0641/ of nul 1 twee 997 dubbel6 02

Groete,

Michiel
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Garmin vir Jaracal Kersfond Kompetiesie

Post by Jakkalsgat »

Dankie vir die gebaar Michiel

Groete
Jaco
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Garmin vir Jaracal Kersfond Kompetiesie

Post by Nico Harris »

Het jy n oregon550 beskibaar?
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: Garmin vir Jaracal Kersfond Kompetiesie

Post by MichielC »

Goeienaand Nico,

Ek was uitstedig gewees, en gevolglik die stadige antwoord.

Ek sal vanaand nog die Oregon 550 se prys publiseer.

Groete,

Mochiel
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: Garmin vir Jaracal Kersfond Kompetiesie

Post by MichielC »

Nico Harris wrote:Het jy n oregon550 beskibaar?
Goeienaand Nico,

Baie dankie vir die navraag.

Die Oregon 550 is vervang deur die Oregon 600.

Prys vir Jaracal . R5299.00 Btw ingesluit, aflewering uitgesluit.

Recommended Retail is R5899.00 :o

Ek sal ook R500.00 aan die Kersfonds skenk indien jy sou besluit om die Garmin te koop.

Selfde terme as bo geld ivm. Met tydsduur.

Groete,

Michiel
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: Garmin vir Jaracal Kersfond Kompetiesie

Post by MichielC »

Bump
Post Reply