3 loop Svendsen Kiel geweer
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
3 loop Svendsen Kiel geweer
Dagse,
Kan iemand help om meer ui te vind oor die geweer? Die 2 groot lope is 16boor haalgeweer ma onderste loop weet ek nie watse caibre dit is nie. Onderste loop het rifling en binne diameer is 11mm (Gemeet met vineer).
Het op internet proebeer soek ma kom nie reg nie.
groete,
Petrie

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: 3 loop Svendsen Kiel geweer
nog fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 3 loop Svendsen Kiel geweer
Petrie303, hier het jy beslis iets beet wat nie in elke lande op die rak in die winkel staan nie en imo baie besonders is ook, en baie oud en dus baie kosbaar.
Ek kry nerens niks oor die maak nie "Svendsen Kiel", nie op Google of Wiki nie.
Kyk self hierna - http://www.waoline.com/detente/sport/hu ... sLinks.htm
dis n lys van al die wapen makers in die wereld - en die maak is ook nerens onder enige land gelys nie.
Dit kan beteken die wapen word nie meer deur die oorspronklike maker gemaak nie want die fabriek of armorour bestaan nie meer nie. Katjing op die waarde!!!
Ek stel voor jy sluit aan by die manne http://shotgunworld.com/bbs/ se webwerf (dis verniet) en pos jou fotos daarso en hopenlik kry jy n 'hit'
Hierdie is die enigste skrywe of korrespondensie op die www werf wat ek optel omtrent die vervaardiger. http://shotgunworld.com/bbs/viewtopic.php?f=5&t=233482
Dis per toeval op dieselfde werf wat hierbo genoem is (shotgunworld) waar jy verniet kan aansluit en jou fotos gaan plaas en vra.
Sterkte en ek hoop jy het wat ek hoop jy het daarso!!!
Ek hou die een dop!

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: 3 loop Svendsen Kiel geweer
Hi,
Dankie vir die inligting. Ek het ok op daai webwerf af gekom en is al inligting wat ek kon opspoor op die net.
Die 16boor gedeelte van die geweer werk nog. Die loope wil voorkom of dit van 'n tiepe demaskus staal gemaak is.
Het inligting van clasic arms in Witbank ontvang dat die onderste loop se calibre is vir hul bekent. Dit is een van die eerste swarkruit gewere wat mens swartkruit in 'n dop laai met lood koeel....en hul het doppe.... sal nog self daar draai gan maak om meer uit te vind.
Groete,

- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: 3 loop Svendsen Kiel geweer
More Petrie
Ek het self die internet plat gesoek na inligting, maar het nie veel meer as julle gevind nie.
Hou ons asb op hoogte indien jy nuwe inligting kry...
Groete
Hennie

300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: 3 loop Svendsen Kiel geweer
Petrie, dis n kontinentale Drilling. Die maker en die naam op die loop stem nie altyd ooreen nie. Die trade guns het gereeld die name van die verspreiders opgekry. Daar was heelwat 11mm& 11,2mm koeels in produksie, en die beste sal wees om n chamber en barrel cast te maak.
Is daar enige proefmerke op die geweer onder die lope, of op die aksie? Dit sal baie inligting gee, itv die land van produksie, era, ens.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: 3 loop Svendsen Kiel geweer
Hi Petrie,
Soos op shotgun world gese is, miskien is die Kiel vir die proefhuis. Op hierdie link wys hulle die proefmerke. Is daar dalk een op jou geweer?
http://www.shotguns.se/html/west_germany.html
Hierdie link wys n geweer wat moontlik verband hou met joune as jy kyk na die inskripsie
http://www.simpsonltd.com/product_info. ... s_id=30781
Beste waarmee ek kan help

Een laaste ding, ek weet daar was later n Erik Svendsen in Amerika wat vuurwapens gemaak het. Miskien n nasaat van C Svendsen wat uit Europa gekom het. Dis darem n unieke van daai.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 3 loop Svendsen Kiel geweer
Mooi!
Dink net as al drie lope se skote gelyk loop!
Dink net as al drie lope se skote gelyk loop!
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: 3 loop Svendsen Kiel geweer
Dagse,
Volgens Claasic Arms is dit 'n "drieling" 16boor haalgeweer bo and 11 x 60 mauser swartkruit onder. Hul het ok doppe wat mens kan koop...
Oor fabrikaat moet mens nog baie rondlees...