Hi daar
Ek wil graag weet wat die waarde is op die model ek kan een koop hy het 6 bokse pertroone saam hom en die helfde is omtrent uit geskiet van nuuts af
Daar staan ook op hom BKB langs die model 80
Baie dankie wag vir jou terug voering
Serial nommer is M200/837
270 Musgrave model 80
- Tikka_25-06
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm
Re: 270 Musgrave model 80
Hi Reggie wat is die prys?
-
Regie
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Fri Apr 10, 2015 8:04 am
Re: 270 Musgrave model 80
MY geheim ha ha ha aTikka_25-06 wrote:Hi Reggie wat is die prys?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270 Musgrave model 80
Regie, kyk wat 'n nuwe Howa jou gaan kos. Ek sou so 50-60% daarvan vir 'n 2de handse geweer betaal - jy weet nie verseker of dit net daardie skote is wat deur hom is nie. Kry jy hom vir minder dan is hy 'n winskoop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Regie
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Fri Apr 10, 2015 8:04 am
Re: 270 Musgrave model 80
Dankie vir die raad ek kry hom vir n goeie prystripodmvr wrote:Regie, kyk wat 'n nuwe Howa jou gaan kos. Ek sou so 50-60% daarvan vir 'n 2de handse geweer betaal - jy weet nie verseker of dit net daardie skote is wat deur hom is nie. Kry jy hom vir minder dan is hy 'n winskoop.