Ken Farrell 34mm Ringe

Post Reply
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Ken Farrell 34mm Ringe

Post by Piet Breedt »

Toe ek die Burris XTR II gekry het om te toets, het ek gesukkel om 34mm ringe te kry wat op my Picattini rail sal pas. Geno het aangebied om vir my n stel Ken Farrell ringe te leen en hulle dan ook sommer te toets. Hy het hulle vir my op baie kort kennis gestuur en ek het die teleskoop monteer met hulle.

Toe ek die pakkie oopmaak was ek verbaas om te sien hoe sterk hulle gebou is. Ek dink jy kan n Tank se ekstra loop met hulle teen die kant van die tank vastrek, so stewig is hulle gemaak. As ek n .416 Barret of .50 BMG het, sal dit beslis my eerste keuse ringe wees, verseker. Die goed is monsters, en is nogal swaar.

Die pamflet wat saam kom se dat die ringe n senterlyn deviasie van minder as .001" het, en dus lyn die teleskoop presies op. Dit kon ek sien toe ek die teleskoop in die ringe plaas, was daar geem weerstand as ek hom vorentoe en agtertoe skuif wat dui dat die teleskoop byt nie. Ook het ek slegs 2 skote nodig gehad om die teleskoop presies te zero op 100m. Dit dui aan dat alles presies oplyn.

Hierdie is werklik sterk ringe en hul prys is meer as kompeterend, en kos omtrent n R 1000.00 minder as hul oposisie wat tans hier beskikbaar is.

Kontak vir Geno of Ge by G & G Varminting vir hierdie Bul ringe

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/DSCF8207_zpsh3gthmg2.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/DSCF8208_zps5fr5rroq.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/DSCF8225_zpsmdbfmxhb.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/DSCF8228_zpsclbaxk7z.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/DSCF8224_zps6pzavd9a.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/DSCF8227_zpsgcrfjona.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/DSCF8226_zpsvfeauvgl.jpg
Striker.
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm

Re: Ken Farrell 34mm Ringe

Post by Striker. »

Naand oom Piet

Kom daai ringe in 30mm ook? En wat is hulle pryse? Sal hulle op die gewone Warne 2 stuk basisse pas?

Groete
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Ken Farrell 34mm Ringe

Post by Geno »

Dankie vir die skrywe Oom Piet.

Manne, die ringe se huidige prys is R2600.00 per stel.
Hulle kom in 30 en 34mm en pas op Picatinny basisse en rails.

30mm hoogtes:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Sale%20Guns/Farrell/heights.JPG

34mm hoogtes:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Sale%20Guns/Farrell/34mmheights.JPG

Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Bigfoot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm

Re: Ken Farrell 34mm Ringe

Post by Bigfoot »

What are they made of?

and what do they weigh, they look excellent quality
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Ken Farrell 34mm Ringe

Post by Piet Breedt »

The pamphlet say: "Farrel Rings are precision CNC machined from s single piece of solid steel or Aluminium"

The sample I tested was the steel version. They weigh 270 grams on my wife's kitchen scale. They are hefty, but super strong.
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: Ken Farrell 34mm Ringe

Post by MJK »

Geno

Het gewone mail vir jou gestuur.

Groete Marius
User avatar
twinhunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 288
Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am

Re: Ken Farrell 34mm Ringe

Post by twinhunter »

Marius,nou gaan jou setup baie mooi lyk.
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: Ken Farrell 34mm Ringe

Post by MJK »

;D
User avatar
1250bandit
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Mon Oct 01, 2012 2:24 pm

Re: Ken Farrell 34mm Ringe

Post by 1250bandit »

Ek het my stel ringe ontvang. Ek kan vir julle se die ringe het werklik daai "heavy duty" gevoel ;D Netjies vervaardig en pas uitstekend op die Ken Farrel rail.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Ken Farrell 34mm Ringe

Post by Piet Pille »

Myne ook oppad met G&G se persoonlike koerier bode.....
Post Reply