Kompetisie ten bate van die Jason Badenhorst fonds
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Manne,
Soos meeste van julle sal weet, is forumlid Jason tragies oorlede agv. 'n gebrek aan hospitaaltoerusting nadat die helikopter waarmee hulle wild gevang het, geval het op hulle plaas buite Richmond.
'n Paar van sy pelle op ons jakkalsjag Whatsapp-geselsgroep, Radio Jakkals, het besluit om 'n klompie pryse te skenk, en 'n lootjie trekking te hou.
Al die gelde vanuit die kaartjieverkope sal aan die "Jason Badenhorst Life Support Fund" geskenk word.
Daardie gelde word aangewend om toerusting soos ventilators ens. aan te koop vir hospitale in die Richmond distrik en die res van die Noord Kaap.
CLICK VIR GROTER
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jason%20Comp.jpg
Die kompetisie.
Kaartjies kos R100 elk, en die trekking sal in Maart 2016 gehou word.
Ek het die borge se name in hakies gesit. Meeste is forumlede hier.
____________________________________________________________________________________
1ste prys:
+-R30,000 waarde.
1x Bergskaap (Barbary sheep) jag in die berge naby Carnarvon.2dae verblyf, selfsorg. (CF Roux)
1x Springbok karkas. (Speek)
1x Dubbel Noordkaap Macnab (Springbok, geelvis, tarentaal) vir 2 persone. (Johann Badenhorst)
2x Visstokke vir die Macnab. (Eddie Cik)
3x Pakkies Hornady SST koeëls. (KSV)
1x Howa Varmint geweer in .22-250, .243 of .308 (Marcel by Xtreme & Outdoor Bloem)
1x Vortex Crossfire Teleskoop. (Marcel by Xtreme & Outdoor Bloem)
_____________________________________________________________________________________
2de Prys:
+-R20,000 waarde
1x Standaard gelamineerde Boyds kolf. (G&G)
1x Accuracy 1st scope level. (G&G)
1x Aimpod monopod. (G&G)
1x R5000.00 G&G Varminting voucher. (FM/Jakkals061)
1x Gamepro handlig. (Reno/kewer)
2x Aluminium dimmers vir skietlampe. (Pitsmit)
1x S&J Predator Control baadjie. (Jason en SP jv Rensburg se jagbesigheid)
1x TDI skietopleiding deur Adrian Rosslee. Handwapen of CQC (Close quarters combat)
______________________________________________________________________________________
3de prys:
+-R5000.00 waarde
1x Tiervis trip op die Kavango rivier, gegids deur ons eie Piet Pille. Boot, visgerei, petrol, en gids ingesluit.
1x Gemsbok jag by Goodhope Safaris in Namibie by Norton hier op die forum.(Raven)
1x Bowfishing naweek op die Vaalrivier. Verblyf en kos ingeluit vir 2 persone. (Marno)
5x Kaste SAB bier (Ponkie)
_______________________________________________________________________________________
4de Prys:
+-R4500 waarde.
2x Slagskape (Dirkie v Wyk en Arno Pienaar)
1x Blesbok jag by Tarkastad (Freddie101)

Die wat kaartjies soek, kan by my koop.
Ek sal die nommers dan allokeer.
Mail my asb by geno@ggvarminting.co.za en gebruik "Jason Kompetisie" in die onderwerp lyn.

Goed, beter, 6millimeter!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Kompetisie ten bate van die Jason Badenhorst fonds
Het jou epos gestuur.
Groetnis.
Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Kompetisie ten bate van die Jason Badenhorst fonds
Ek het nie vir Jason geken nie, maar ek het baie respek vir sy familie en sy verloofde gekry oor hoe hulle die hospitaal en al die ander omstadighede hanteer het.
Ek moet erken, ek dink nie ek sou dit met soveel oordentlikheid gedoen het nie.
Mooi pryse julle, ek glo die verkope sal mooi loop.

- goodstuff
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm
Re: Kompetisie ten bate van die Jason Badenhorst fonds
Epos gestuur
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
-
ReinierK
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Mon Jun 29, 2015 11:34 am
Re: Kompetisie ten bate van die Jason Badenhorst fonds
Alle sterkte vir Jason se familie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Kompetisie ten bate van die Jason Badenhorst fonds
Dankie vir almal se ondersteuning sover!
Goed, beter, 6millimeter!
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Kompetisie ten bate van die Jason Badenhorst fonds
Sterkte aan almal betrokke!
Kom kerels ondersteun die manne hulle doen regtig mooi werk hier...
Kom kerels ondersteun die manne hulle doen regtig mooi werk hier...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Kompetisie ten bate van die Jason Badenhorst fonds
Dankie manne!
Die wie betaal het en vir kaartjies wag, ek sal more gou almal sn uitstuur!
Die wie betaal het en vir kaartjies wag, ek sal more gou almal sn uitstuur!
Goed, beter, 6millimeter!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Kompetisie ten bate van die Jason Badenhorst fonds
Geno, jy nog nog my boekie stuur?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Kompetisie ten bate van die Jason Badenhorst fonds
Henrie,
Jammer, ek moes jou nog laat weet.
Marc en HennieC het boekies by hulle in die Vaal Driehoek.
Sal jy by hulle gaan kry asb?
Manne, baie belangrik om asb as volg te laat weet julle soek kaartjies.
Mail my asb by geno@ggvarminting.co.za en gebruik "Jason Kompetisie" in die onderwerp lyn.
Moet asb nie die forum se PM of E-Pos knoppie druk nie, en ook nie "Jason Badenhorst Fonds" of so iets as onderwerp gebruik nie.
My e-pos program soek spesifiek na Jason Kompetisie , en bêre dit dan apart.
Groete

Geluk aan die wenners!
792 kaartjies is verkoop, dis 'n mooi klop geld wat baie toerusting sal kan koop.
Goeie werk Radio Jakkals.
792 kaartjies is verkoop, dis 'n mooi klop geld wat baie toerusting sal kan koop.
Goeie werk Radio Jakkals.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Kompetisie ten bate van die Jason Badenhorst fonds
Daarsy manne.
Die trekking is gehou, en die volgende wenners is gekry:
1ste Prys: Johan Wessels (Jaegermeister op Jaracal) No.1792
2de Prys: Pieter Malan (Witpietskiet op Jaracal) No.1953
3de Prys: Jordan Cox. No. 1032
4de Prys: Driekus Venter No.0991
Baie dankie vir almal se ondersteuning!

- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Kompetisie ten bate van die Jason Badenhorst fonds
Ai... geluk manne, dis 'n fantastiese prys om te wen. Dankie vir almal wat gehelp het met die reelings en om die fondse in te samel.
Bitter jaloers my naam verskyn nie ook daar nie . Julle manne moet kom spog met julle fotos asb.

Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !