Hi Manne, help tog asb vir my met 'n gerekende waarde op die volgende;
- 7.62 swaarloop musgrave 26"
- P14 aksie
- Rail en ringe
- Geweer band
- Hout kolf
Geweer is blykbaar ou bisley geweer en het al bietjie geskiet maar doen steeds sub MOA op goeie dag. Hier en daar is blueing al af.
Die ou soek R6000 vir hom.
Waarde - 7.62 Musgrave
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Waarde - 7.62 Musgrave
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Waarde - 7.62 Musgrave
P14 aksie is seker nie een van die akkuraatste vir skyfskiet, tensy dit so bietjie opgedollie is nie. Gaan jy die geweer ook daarvoor gebruik?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1285
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Waarde - 7.62 Musgrave
Is die ou seker dit is 'n P14 aksie en nie dalk die RSA-aksie nie? Het al gesien dat manne wat nie werklik dit goed ken nie sal sê dit is 'n P14 omdat iemand hom vertel het dit is 'n goeie aksie en dat die aksie gebruik kan word as teikenskiet geweer se aksie?? Ek vra dit juis omrede jy sê dit is ou Bisley geweer??Gernie wrote:Hi Manne, help tog asb vir my met 'n gerekende waarde op die volgende;
- 7.62 swaarloop musgrave 26"
- P14 aksie
- Rail en ringe
- Geweer band
- Hout kolf
Geweer is blykbaar ou bisley geweer en het al bietjie geskiet maar doen steeds sub MOA op goeie dag. Hier en daar is blueing al af.
Die ou soek R6000 vir hom.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3631
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Waarde - 7.62 Musgrave
Sit foto op dan kan iemand dalk beter help
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Waarde - 7.62 Musgrave
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- Tiny Hunter
- Full Member

- Posts: 216
- Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm
Re: Waarde - 7.62 Musgrave
Dit is n P14 aksie oom...