Ou voorslag, ek maak verseker so. Voorlopig dankie vir die ondersteuning!OU VOORSLAG wrote:As jy die volgende rondte wil begin en die finale kostes het wil jy dit nie maar hier opsit nie dink hier is n paar manne wat jou gaan ondersteun soos ek bevoorbeeld.
Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
-
Burger
- Full Member

- Posts: 181
- Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
JanH jou produk lyk uitstekend. Sal graag een by jou wil aanskaf.
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Ek soek ook graag een, Laat weet waneer ek kan betaal.
Groete
Groete
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Jan wat jou drom se deursnee ?
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Smit@50,, ek skat 300mm.
Daai ammunisiekas op die foto meet 150mm as ek reg is wat lyk soos gelykstaande aan een sy van die 6 kante. D.W.S diameter = 300mm.
Groete, Willie
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Hi Smit,Smit@50 wrote:Jan wat jou drom se deursnee ?
Die sirkel se deursnee is 250mm, een sy van die ses kant is 115mm.
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Mooi Jan so hy is lekker groot behoort n klomp dopp te kan vat .
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Kyk Smit, ek het al die doppe wat ek aan die begin van die draad genoem het op een slag in gehad, ek het ook op 'n ander geleentheid 'n 2l roomys bak vol 9mm pistool doppe op een slag in gehad sonder enige probleme, hy kan heel genoeg doppe vat.Smit@50 wrote:Mooi Jan so hy is lekker groot behoort n klomp dopp te kan vat .
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Sit my ook op die lys asb, ek is g*t vol gepolish.
Groete
Groete
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Jou tumbler lyk baie nice. Kan ek jou vra waar het jy die aste en plumber block bearings gekry?
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Baie dankie man!Monster wrote:Jou tumbler lyk baie nice. Kan ek jou vra waar het jy die aste en plumber block bearings gekry?
Ja ek sê jou graag, die aste is 12mm bright bar wat mens by enige ingenieurs winkel kan kry. Die plummer blocks se kode is UCP201 en die flange units is UCFL201 ek het hulle gekoop by BearingNet in Silverton
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Ek sal ook graag een by jou wil koop .
Ek weet nie waar ek in die ry is nie maar laat maar weet wanneer en hoeveel ek moet betaal.
By voorbaat dankie
Johan

- Bulvegter
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Hi Jan,
Ek stel ook belang. Laat weet jou finale prys sodra jy jou somme gemaak het.
Groete,
Bulvegter.

- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Hi Jan. Ek stel ook belang. Dankie
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Ditto!!!!!!!!!
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
Suikermuis
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Lys raak nou lank. Ek stel self ook belang asseblief, wag net vir die finale koste.
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Dagsë kerels,
Ek wag nog vir pryse van een van my parte op die tumblers dan sal ek more 'n finale prys kan bekend stel, in die tussentyd kan julle so 'n bietjie kyk wat ek gedoen:
- Ek het my tumbler basies herontwerp met 'n hele paar verbeteringe:
- Ek het die ruitveër motor uitgeruil vir 'n naaimasjien motor wat dan nou met pulley werk om die spoed af te bring en ook die wringkrag lekker hoog te hou.
- Die pulley word aangedryf met 'n klein V-belt, my navorsing het getoon dat die rubber bande wat oor die algemeen gebruik word oor tyd maklik breek - die V-belt is versterk en behoort dus nie vining te breek nie.
- Ek het 'n spoedbeheer aangebring sodat elke ou die spoed kan "fine tune" soos wat hy goed dink, Ek al merkies aanbring by 40, 50 en 60 rpm.
- Ek het 'n aan-af skakelaar aangebring (die vorige model sit ek aan deur die krag by die muur af te sit)
- Verf is nou powder coating -beter beskerming teen roes en vir omtrent dieselfde prys.
Ek het 'n animasie gemaak en dit op YouTube gelaai:
Ek het ook 'n 3D PDF gemaak wat hier aangeheg is - julle sal die PDF moet aflaai en dan met die rekenaar se gewone PDF viewer oopmaak, die PDF viewer wat in die web browsers ingebou is kan gewoonlik nie 3D PDF's oopmaak nie.
Ek sal graag wil hoor wat julle dink, ek sal dan in volgende week bestellings neem tot Vrydag toe en dan begin die gespook om alles gemaak te kry.
Hoop julle hou daarvan!
Groete, JanH

- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Wragtag Baie smart!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Lyk goed
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Hi almal,
Ek het toe vandag die laaste pryse gekry en ek kan nou 'n finale prys van R2700.00 per tumbler vasmaak.
Ek sal die week tot en met Vrydag bestellings neem en dan kyk ek na maksimum 5 weke van daar af totdat alles 100% klaar is.
Indien julle belang stel stuur asb vir my 'n PM, 'n R500 deposito sal dan jou bestelling bevestig en die verskil kan dan by aflewering betaal word.
Groete,
JHP

- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Hallo Jan
Ek het vir my 'n drommetjie by Francois gekoop, maar nog nie die aandrywingstelsel gebou nie. Sal jy bereid wees om net die aandrywingstelsel aan my te verkoop as jy weer 'n klompie bou?[/quote]
Ja Jean dis glad nie 'n probleem nie.
Stuur net vir my die afmetings van jou drom sodat ek seker is hy pas op die aandrywing stelsel wat ek vir jou gee.
Groete
JanH[/quote]
Het jy dalk al 'n prys uitgewerk net op die "Chassis" sonder die drom?

Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Goeie more oom Fanta,Fanta300 wrote:Hallo Jan
Het jy dalk al 'n prys uitgewerk net op die "Chassis" sonder die drom?
Ek het nounet gou 'n prys uitgewerk, die koste vir die "chassis" alleen is R1500.00
Ek is 100% bereid om die "chassis" alleen te verkoop - Ek sal dan net nie die rollers aan die aste vasplak nie sodat jy kan verseker dat hulle skouertjies van die rollers mooi oplyn met jou drom se loopvlak.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Dankie Jan, sal bietjie dink. Ek het my drom ook by Francois gekry en my tumbler werk ook. Al wat 'n probleem is die drom verweer die rubber pyp wat ek oor die as getrek het.
Ander ding waarmee ek sukkel is die regte motor. Ruitveer motor het oorverhit. Waar kry jy al daai naaimasjien motors?
Gebruik huidiglik die motor uit ma se skommelmasjien wat drie jaar laas gebruik is
maar ek skaats op dun ys. As sy weer wil gaan skommel gaan die vonke spat
Wat lekker is van hom hy het ook veranderlike spoed maar ek kry nie sy timer gestel nie. Moet hom elke tien minute weer aanskakel. Dalk maar goed want die motor word ook nogal warm.
Geluk met 'n baie netjiese apperaat en teen daai prys gaan jy moet werk om al die bestellings klaar te kry.
Groete
Fantie