Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ralph...ek wens jy was my broer....dan kon ons finansies gesels oor so nommer in .375 H&H
Dis om van te droom - daai meesterstuk wat julle gebou het - dis jou legacy daai my mater!
Kan jy ons n beraming gee wat die koste is op daai 700 NE op die einde van die dag?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD