Wanneer hou dit op dat jy veranderings aanbring op n skietstoel.?
Ek het nou weer my hele stoel oorgedoen. Eerstens het ek die onderstel laat sak. Die lig aan die regterkant opgesit en dat dit langs my geweer is inplaas van bo die scope. Arm lenings aangebring. Nou het ek die geweer se raam wat in die middel van die stoel gemonteer was geskuif dat dit aan die linker kant is. Ek wil ook die drade en koneksies verander.
Skietstoel
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Skietstoel
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Skietstoel
Al hierdie dinge word beinvloed deur net twee goed - behoefte of g&tjeuk! die feit bly staan - dit hou jou uit die kattekwaad, en miskien ma se hare, uit. 
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Skietstoel
Ma kom nou en dan ook die stoel toets.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Skietstoel
aggeneeHeinz Petersen wrote:Ma kom nou en dan ook die stoel toets.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Donkie
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Mon Nov 09, 2015 9:08 am
Re: Skietstoel
Ek het self nou die dag die selfde ding gewonder na ek vir my sommer 'n heel nuwe stoel gebou het en na die bou van die nuwe stoel het ek ook al klaar weer een of twee veranderings aan gebring.Heinz Petersen wrote:Wanneer hou dit op dat jy veranderings aanbring op n skietstoel.?
Ek het nou weer my hele stoel oorgedoen..
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Skietstoel
Ek het my eerste stoel gebou op varsity eerste jaar (2004). Al wat nig selfde is op daai stoel is die voorste vurk waarin geweer le.....
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...