Wildegansvlei - Rooibokkraal 2016 - Laaste paar oop plekke
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Wildegansvlei - Rooibokkraal 2016 - Laaste paar oop plekke
Manne,
Johan se vrou het so pas laat weet:
Hi Geno,
Die enigste oop tyd is 24 April vanaf 14:00 tot 27 April 10uur. Dan is daar vanaf 21 Augustus vanaf 14:00 tot 31 Augustus 10:00 weer plek. Die ander dae is oopgehou vir reperasies en gidse om te rus voor groot groepe inkom.
Groete,
Janine
Pryse is as volg:
CLICK OM TE VERGROOT
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/WGV2015.JPG
Om die jag reëls af te laai:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/497 ... %20AJK.doc
Om te bespreek, mail vir Janine by: janinemouton224@gmail.com
Fotos van die plaas en bokke kan hier gesien word:
https://www.facebook.com/groups/386171091576054/
Die plaas is al hier bespreek:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 8&start=25
Groete
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wildegansvlei - Rooibokkraal 2016 - Laaste paar oop plek
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/wgveland2.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/WGVkoedoe.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/wgvelande.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/wgvgems.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/wgvrooibok.jpg

-
baas
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm
Re: Wildegansvlei - Rooibokkraal 2016 - Laaste paar oop plek
Sal nie om gee om daai eland te skiet op daai foto nie, maar my budget laat dit nie toe nie.
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
Riaan Botha
- OU VOORSLAG
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am
Re: Wildegansvlei - Rooibokkraal 2016 - Laaste paar oop plek
Daai bul sal ek darem ook graag wil laat val.
Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Wildegansvlei - Rooibokkraal 2016 - Laaste paar oop plek
Die diere lyk baie mooi as ek so na daai fotos kyk
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Wildegansvlei - Rooibokkraal 2016 - Laaste paar oop plek
Stop die mense Steenbokkies op of wat doen hulle met die bokkies om daai pryse te regverdig? Net vir interresantheid, ek sien oral vra hulle vreeslikke pryse vir Steenbokke en Duikers.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Wildegansvlei - Rooibokkraal 2016 - Laaste paar oop plek
Of dit in hierdie geval so is weet ek nie, maar vir mense wat nie nee vir 'n antwoord wil vat nie, bring dit die boodskap soms tuis deur die persoon deur sy ore te laat betaal vir iets wat die boer nie regtig wil laat jag nie...Brandewyn Ratel wrote:Stop die mense Steenbokkies op of wat doen hulle met die bokkies om daai pryse te regverdig? Net vir interessantheid, ek sien oral vra hulle vreeslike pryse vir Steenbokke en Duikers.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Wildegansvlei - Rooibokkraal 2016 - Laaste paar oop plek
Daai eland is nie op die spyskaart nie.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Wildegansvlei - Rooibokkraal 2016 - Laaste paar oop plek
Johan dankie, dit maak sin
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Wildegansvlei - Rooibokkraal 2016 - Laaste paar oop plek
Maar ek het planne vir daai rhb met die 6.5.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wildegansvlei - Rooibokkraal 2016 - Laaste paar oop plek
Manne,
Sien asb my eerste post. Hy is aangepas.
Ek het 2015 se pryslys opgehad.
2016 se pryse is as volg aangepas. R30 verhoging vir jagters. R20 verhoging vir gaste en kinders.
Alle elandbulle toe vir jag.
Sien asb my eerste post. Hy is aangepas.
Ek het 2015 se pryslys opgehad.
2016 se pryse is as volg aangepas. R30 verhoging vir jagters. R20 verhoging vir gaste en kinders.
Alle elandbulle toe vir jag.
Goed, beter, 6millimeter!
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Wildegansvlei - Rooibokkraal 2016 - Laaste paar oop plek
Drop box pryslys maak nie oop nie maar van die wildspryse op die pryslys lyk nie te bad nie....
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wildegansvlei - Rooibokkraal 2016 - Laaste paar oop plek
Pryslys in die eerste post is die korrekte een.Baasvark wrote:Drop box pryslys maak nie oop nie maar van die wildspryse op die pryslys lyk nie te bad nie....
Goed, beter, 6millimeter!
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Wildegansvlei - Rooibokkraal 2016 - Laaste paar oop plek
Die pryse op die waterbok koeie lyk heel aantreklik. Waar is Capt Oblivious nou, hy soek mos een vir die jaar... 
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter