Cast Bullet Manufacturer - Waar kan ek koop?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Goeie Dag Manne,
Ek sit sommer bietjie en grou om te sien of daar nie 'n effens meer bekostigbare alternatief vir skiet op die baan is met die groter kalibers nie.
Ek het nou in net meer as 'n maand oor 'n 100 skote geskiet met die 404 en dit raak vining 'n duur storie.
Is daar iemand wat gegote koeels verkoop?
Ek sal met Gaschecks op soek om vol ladings te kan gebruik. Dit sal net vir speel wees.
Ek skiet tans die 400gr Impala RNFP vir speel.

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Cast Bullet Manufacturer - Waar kan ek koop?
Deon dis redelik goedkoop om self te begin.
As jy egter die regte mould.GCs en sizing die koop sal ek jou met so klompie kan help.
Jy sal egter gou self wil begin cast aangesien dit baie maklik is en dis nes herlaai 'n verdere onderwerp wat jou jou geweer en skiet laat geniet.
Ek weet van iemand hier in Pta maat hy gebruik letterlik enige lood wat hy aan die hande kan kry. Op handwapen kan jy soms daarmee wegkom maar met geweer soek jy iets meer as net enige lood in 'n smeltpot.
Laat weet my as jy nie regkom met koop nie.
As jy egter die regte mould.GCs en sizing die koop sal ek jou met so klompie kan help.
Jy sal egter gou self wil begin cast aangesien dit baie maklik is en dis nes herlaai 'n verdere onderwerp wat jou jou geweer en skiet laat geniet.
Ek weet van iemand hier in Pta maat hy gebruik letterlik enige lood wat hy aan die hande kan kry. Op handwapen kan jy soms daarmee wegkom maar met geweer soek jy iets meer as net enige lood in 'n smeltpot.
Laat weet my as jy nie regkom met koop nie.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Cast Bullet Manufacturer - Waar kan ek koop?
Dankie Peet.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Cast Bullet Manufacturer - Waar kan ek koop?
Deon. Koop 200gr handgun casts dan vra jy vir Gert Odendaal om hulle twee twee saam te size. Dalk kan hy n die bou om nog jackets uit .22 hornet doppies ook te maak vir jou
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Cast Bullet Manufacturer - Waar kan ek koop?
Op n ernstige noot. Ek oorweeg self om n .411 mould by Mike Neumann te laat maak vir die Gibbs, en een van ons club se handgun manne te kry om te giet vir my.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Cast Bullet Manufacturer - Waar kan ek koop?
Dewald,
Om die mould te bestel is seker niks, mar ja ek wil nie puffloads skiet nie, so ek sal moet gaschecks en alles kry.
Ek het nie eers 'n idee van wat mens als nodig het om te begin nie, ek weet ook nie of ek tyd het nie
Om die mould te bestel is seker niks, mar ja ek wil nie puffloads skiet nie, so ek sal moet gaschecks en alles kry.
Ek het nie eers 'n idee van wat mens als nodig het om te begin nie, ek weet ook nie of ek tyd het nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Cast Bullet Manufacturer - Waar kan ek koop?
DWB wrote:Dewald,
Om die mould te bestel is seker niks, mar ja ek wil nie puffloads skiet nie, so ek sal moet gaschecks en alles kry.
Ek het nie eers 'n idee van wat mens als nodig het om te begin nie, ek weet ook nie of ek tyd het nie
Vra bitjie vir Josyd en ander ouens wat cast of hulle jou nie kan reg help met wat jy benodig nie.. ek weet baie min van casting net dat dit is hoe ek sinkers maak!
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Cast Bullet Manufacturer - Waar kan ek koop?
As jou 404 se groefdiameter omtrent .423" is, behoort jy te kan regkom met 44Magnum koeëls (.429"-.430") wat afge"size" is na die regte grootte. Al wat gaan moeilik wees om te kry of maak, is 'n "push-though" sizer van die regte grootte.
-
Bass
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am
Re: Cast Bullet Manufacturer - Waar kan ek koop?
Hallo Dewald,
Jy kan Lee of Lyman/RCBS/Newman moulds gebruik.
Wat baie belangrik is dat jy jou loop moet slug om te kan bepaal watter size mould en
sizing die jy gaan nodig het.
As jy oor 1500-1700'/s gaan skiet sal jou lood 16-18BHN hardheid moet he anders gaan
hy smeer al is hy "gegascheck".
Jy sal jou lood se hardheid moet meet of met Lee se lead hardness tester of jou eie een maak,
daar is planne op die web hoe om dit te doen ( deur jou press en n ball bearing te gebruik ),as jou lood ook nie dieselfde hardheid het nie gaan jy nie akkuraatheid kan kry nie.
Jy kan ook paper patching roete gaan,bietjie meer werk maar dis mos lekker want dis skiet.
Met paper patching kan jy daai koeel hard stoot, .30 kalibers word met sukses oor die 3000'/s gedruk,maar dis n tegniek wat jy gaan moet aanleer,baie info op die web te kry.
Ek wag vir my mould vir die 458Lott,so dra ek hom aan die gang het wil ek die 416 en 375 ook prober maak werk.
Goed gaan

Bass, dis goeie inligting. Die lope is geslug op .411". Ek vermoed ek gaan die 1900-2000fps roete gaan moet gaan om die lope te reguleer.
Dis maar die een faktor wat bykom met dubbels, is nie net dat jou lading moet skiet waar jou visiere mik nie, maar ook dat jou twee lope moet reguleer.
Dis maar die een faktor wat bykom met dubbels, is nie net dat jou lading moet skiet waar jou visiere mik nie, maar ook dat jou twee lope moet reguleer.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Bass
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am
Re: Cast Bullet Manufacturer - Waar kan ek koop?
Ja nee met n dubbel is dit n groot faktor,maar hulle is al die jare met paper patch geskiet teen
die spoed wat jy soek,gaan net n bietjie kos speel maar dit maak die skiet lekker,maklik om n
pakkie punte in die winkel te koop en n gun te maak goed skiet maar n ander ding met loodpunte.

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Cast Bullet Manufacturer - Waar kan ek koop?
Ek het cast bullets geskiet met my 500 Jeff.
Daar was n oubaas erns in Jhb wat vir die swart kruit manne moulds gemaak het.
Ek het daai tyd n 1000's .511 gas checks in die VSA gekoop.
Die ou wat vir my pistool cast bullets gemaak het vir IPSC skiet was bereid om vir my ook die 500 Jeff te cast.
Ek het ook lood voorsien (wheel weights) was beste agv die komposisie as ek reg onthou.
Die crimp vd gas checks was ook n uitdaaging maar na klompi eksperimente het dit mooi uit gewerk en ek het 570gr's geskiet met die 500 Jeff.
Onthou net dat jy jou loop baie baie mooi moet skoon maak na elke skiet en voor jy weer koper/ mono skiet...
Die Frontier Game Ranger was die ideaal want dit was n lood kern met n dun koper laagie...
Hoop dit help

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment