HOWA 260 Remington Ackley Improved
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
HOWA 260 Remington Ackley Improved
Ek het toe uiteindelik na lank se wag my Howa se lisensie gekry en het vanoggend gou vinning voor werk die loop gaan inbreek en paar skote geskiet.
Die geweertjie soos van rak af is 'n 6.5x55SW.
Ek het toe sy kamer laat oor sny na my custon 260 Remington AI. Na kamer en aksie blue print is die loop nou 21,8duim. Was oorspronklik 22"
Warn piccatinny rail en warn quick release ringe hou 'n Vortex Viper PST 6-24x50 FFP mooi vas.
Het paar patrone oor gehad wat vir my lang afstand geweer gelaai was.
130gr Norma Gold Medal Target.
In my Lang afstand roer skiet hulle met die lading so 2915ft/sec en werk baie mooi.
Het vanoggend oor Chrony geskiet met de Howa en was verbaas met die spoed. Ek kry 2800ft/sec gemiddeld uit die kort lopie. Dit gee 'n gemiddelide afname in MV van 15 ft/sec. Dit was nogal interesant vir my hoe min dit is per duim.
Ek beoog om 123gr Amax pille met die geweer te skiet. Sal nog lading ontwikkeling doen ek kyk waar hy mooi werk. volgens QL lyk dit na 2920-2960ft/sec.
Ek is in die wolke en moet sê weet nie of mens vir goed koper die kombinasie sal kan klop nie.
Die heel linkerkanste skoot was nog op 25m toe ek zero.
Die drie skote regs is die groep op 100m.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: HOWA 260 Remington Ackley Improved
mooi my maat
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: HOWA 260 Remington Ackley Improved
Baie geluk lyk of hy mooi gaan loop. Lekker gewees om blad te skud gister.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: HOWA 260 Remington Ackley Improved
Kwaai Lappies!
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: HOWA 260 Remington Ackley Improved
Joe,
Ja goed gewees om te ontmoet my maat.
Laat weet hoe daai Ackley van jou ook maak!!
Ja goed gewees om te ontmoet my maat.
Laat weet hoe daai Ackley van jou ook maak!!
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: HOWA 260 Remington Ackley Improved
Baie nice, wie het die werk vir jou gedoen
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: HOWA 260 Remington Ackley Improved
Toelie,
Geoffrey Barrabal by Wildman Cape Gate doen al my werk vir my. Hy verstaan raakskiet gewere!
Geoffrey Barrabal by Wildman Cape Gate doen al my werk vir my. Hy verstaan raakskiet gewere!
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: HOWA 260 Remington Ackley Improved
LRLaubscher wrote:Joe,
Ja goed gewees om te ontmoet my maat.
Laat weet hoe daai Ackley van jou ook maak!!
Sal so maak gaan hom saterdag skiet.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: HOWA 260 Remington Ackley Improved
Dankie man ja dit is n idee wat ek ook al vir n rukkie het teenoor n lekker tabelle skiet roertjieLRLaubscher wrote:Toelie,
Geoffrey Barrabal by Wildman Cape Gate doen al my werk vir my. Hy verstaan raakskiet gewere!
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: HOWA 260 Remington Ackley Improved
Baie netjies.Scope is net so lank soos die geweer!Haha
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1698
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: HOWA 260 Remington Ackley Improved
Lyk awesome!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: HOWA 260 Remington Ackley Improved
Baie lekker kombinasie, geniet hom en geluk