nuwe jongman
-
zop
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu Oct 01, 2015 11:17 am
nuwe jongman
Hallo ooms en tannies ek is nuut hier ,ek is baie lief vir skiet en geniet die jakkals jag ook ek is nog nie n perfesioneel nie maar ek het darm al n hele paar omgedop ,ek is baie passievol vir jag en selfs bekruip al het ek nie n roer by my nie ,ek geniet dit baie om van als en almal te lees! 
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: nuwe jongman
Welkom! van waar is jy? Zop, is jy 'n dief in die nag? (zop was die woord op skool vir my gewees vir steel!
)
-
zop
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu Oct 01, 2015 11:17 am
Re: nuwe jongman
haha nee oom , ek is van die ooskaap 
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: nuwe jongman
Ek is nie oom nie ek is Alec
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: nuwe jongman
Alec. Lanklaas die term gehoor. Ons het dit "zoy" of "zops" genoem.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: nuwe jongman
Daai nool het my kosblik gezoy....
Dink ek nou terug aan al die ou woorde wat ons gebruik het...
Dink ek nou terug aan al die ou woorde wat ons gebruik het...
-
zop
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu Oct 01, 2015 11:17 am
Re: nuwe jongman
hahah dit is reg alec ,ons terms deesdae verskil baie soos "gaf" en "knock" is die nuwe terme.(in engels uit gespreek)
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: nuwe jongman
Welkom op die forum
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
