sable jag noord kaap

Post Reply
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

sable jag noord kaap

Post by william007 »

goeie dag
Ek het Sable en Roan bulle om te jag so 50km van kimberley af. As ook vlakvark , springbok, blouwildebees. vat nie groep jagters nie sleg 1 of 2 personne.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: sable jag noord kaap

Post by ruaanb »

Pryse vir al die spesies asb?
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: sable jag noord kaap

Post by william007 »

jy kan my mail dan stuur ek vir jou pryse my mail is william@botlierskopstudgame.co.za
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: sable jag noord kaap

Post by ruaanb »

dankie maak so.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: sable jag noord kaap

Post by william007 »

goeie dag manne

die plekke is nou vol bespreek
daar niks meer wild beskikbaar nie alles vol bespreek behalwe nog 2 sable bulle en 1 Roan bul wat nog beskikbaar is vir jag
prys Sable R89 000
Roan R95 000.

Baie dankie vir die ondersteuning.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: sable jag noord kaap

Post by william007 »

Het 2 Sable bulle beskikbaar vir jag R1200 per duim hulle is nie gemeet voor die tyd nie daar is nog bulle in die kamp jy kan maar kies. jag kamp is so 2000 hektaar bosveld berge bome gras. doen gewoonlik stap jag.
het slaap plek vir 1 jagter as dit voor 23 Agustus gaan wees.
bok moet betaal word op dag van vertrek.
slaap is ingesluit , bring eie kos en drink goed
koelkammer ingesluit as ook slag en jag.
kan pm stuur die wat belangstel
deposit betaalbaar om jag te bespreek.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: sable jag noord kaap

Post by Wouter Roets »

William

So daai R89 000 se bul meet 74 duim? Kan ek hom nie maar eerder oorkoop by jou nie? ;D

Groetnis
Wouter
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: sable jag noord kaap

Post by william007 »

ha ha ha , nee hierdie bulle is so van af 37 duim tot 42 duim.
Wouter daai R89 000 bulle is klaar uit gehaal.hulle het uit gewerk op R2000 per duim.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: sable jag noord kaap

Post by william007 »

Hier is pryse op wild na 23 Augustus
Blesbok R2500
Eland bul R18 000
Gemsbokke R4800
Zebra R7500
Koedoe bul R12 000
koedoe koei R3500
Rooihartbees R3500
Rooibok ram R2600
blouwildebees R4800
letswe R16 000
akkomodasie R400 per persoon per dag , sluit in slap ,slag,koelkammer,hout.Jag bakkie uit gesluit.
pryse sluit BTW uit.
betaaling moet plaas vind op laaste dag.
Deposit betaalbaar om jag te bespreek.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: sable jag noord kaap

Post by Wouter Roets »

william007 wrote:ha ha ha , nee hierdie bulle is so van af 37 duim tot 42 duim.
Wouter daai R89 000 bulle is klaar uit gehaal.hulle het uit gewerk op R2000 per duim.
William

Nee ek kon myself net nie help toe ek die twee posts so bymekaar sien nie. Daai R2000/duim is n damn goeie prys wat julle gekry het indien dit n skoon prys was vir die bul. Natuurlik weet ek nie wat alles ingesluit was daarby nie en jy hoef eerlikwaar nie te antwoord nie. Ek het jou draad oor as genoeg al klaar ge highjack. Sterkte met die jagte daar by julle.

Groetnis
Wouter
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: sable jag noord kaap

Post by william007 »

hello
ha ha ha nee wat dis nie n probleem nie ja daai R2000 was n goeie prys dit het alles ingesluit jag, slag, 1 nag akkomodasie.
Post Reply