RSA Plankgeweer vrae
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: RSA Plankgeweer vrae
'n RSA-kenner wapensmid het myne se fabrieksneller gepolish en hy loop mooi - noual 1000 skote...
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: RSA Plankgeweer vrae
My Davies het so paar maande terug R3300 gekos.
Oom Piet Welgemoed maak ook een vir n RSA
Oom Piet Welgemoed maak ook een vir n RSA
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1285
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: RSA Plankgeweer vrae
Nee.... Geen vordering met die 260AI niejunglejulian wrote:@riaan
Het jy al jou kopseer met die Rsa se papierwerk uitgesort?
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1285
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: RSA Plankgeweer vrae
Ons prys was so ongeveer R3800 as ek reg onthouRasmus wrote:Riaan
Het jy onlangs n Davies bestel? As ek kan vra wat prys hulle tans?
Pm as jy wil.
Groete
Rasmus
Edit. Ek het die naweek weer op die faktuur afgekom. Dit was R2840-90 per sneller, posgeld en alles ingesluit.
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: RSA Plankgeweer vrae
Rasmus ek het laasjaar Oktober so R2200 (dink dit was net onder R10/ Aus $ op daardie stadium) vir 'n Davies betaal. Het so bietjie geld by die poskantoor ook moes betaal maar die totaal was om en by R2500 gewees vir als. Hy het my wel laat weet daar is 'n redelike wagtydperk (6-8 weke as ek reg onthou). Ek het myne egter baie gouer gekry want iemand het hulle besteling gekanselleer. Wat ek wel kan sê is dat dit die beste R2500 was wat ek in 2015 gespandeer het.Rasmus wrote:Riaan
Het jy onlangs n Davies bestel? As ek kan vra wat prys hulle tans?
Pm as jy wil.
Groete
Rasmus
Groete
Henna
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: RSA Plankgeweer vrae
Hein, as ek mag vra wie is dit?Hein M. wrote:'n RSA-kenner wapensmid het myne se fabrieksneller gepolish en hy loop mooi - noual 1000 skote...
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...