Jag Proklamasies ens

Post Reply
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Jag Proklamasies ens

Post by Rasmus »

Ek het nou so vinnig deur Mpumalanga se jag proklamasies gelees. Ek sien nerens dat hulle melding maak van bosvarke en vlakvarke nie.

Wat is die situasie rondom die twee spesies? Ek weet bosvarke is n verklaarde pes, selfde soos n kransduif.

Die rede vir my navraag is dat ek nou die dag gehoor het, dat natuurbewaring huidiglik nogals uit is om persone te vang wat in die nag met ligte jag.

Dit klink vir my of n paar ouens al in die Witbank omgewing gevang is wat in die aand jag. Almal met toestemming maar nie met die nodige dokumentasie nie.

Het mens n permit van natuurbewaring nodig? Ek weet wel van die toestemming vanaf grond eienaar. Maar wat het mens nog nodig. Jag met n knaldemper is onwettig in Mpumalanga en klink my die ouens het moeilikheid oor dit ook opgetel.

Is daar enige van die probleemdier jagters wat dalk meer inligting kan gee asb.
johannvdg
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Mon May 04, 2015 11:35 am

Re: Jag Proklamasies ens

Post by johannvdg »

Rasmus, wat jy hier sê t.o.v. kransduiwe is onwaar, hulle val onder geskeduleerde gewone wild, met 'n verklaarde oop jagseisoen en daaglikse jaglimiete en onderhewig aan jag onder 'n jaglisensie.

Vlakvarke word as wilde diere geklassifiseer.

In Mpumalanga is slegs bosvark, rooijakkals en rooikat verklaarde probleemdiere.
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Jag Proklamasies ens

Post by Rasmus »

Baie dankie Johan

Nou bly die vraag steeds, wat is die situasie rondom bosvarke jag in die nag met n skietlig. Wat se toestemmings het jy alles nodig.

Toestemming van die plaas eienaar weet ek. Moet jy ook n jag lisensie en permit uitneem by Natuurbewaring?

Dankie vir die hulp sover.

Groete

Rasmus
johannvdg
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Mon May 04, 2015 11:35 am

Re: Jag Proklamasies ens

Post by johannvdg »

My interpretasie is dat jy in MP probleemdiere in die nag mag jag slegs met die geskrewe toestemming van die grondeienaar, maar onthou ek is nie die amptenaar wat die wet onderhou nie.

Vir my kom die probleem in met die definisie van wat as jag beskou word:
"hunt, in relation to-
(a) a problem animal, means to hunt, to shoot at, to kill, to pursue, to capture or
to search in an organized manner for;
(b) any other animal, means to hunt, to shoot at, to kill, to capture, to pursue, to
search or to lie in wait for or use any other means, method or device with the
intent to kill or to shoot, to disturb wilfully or to collect or destroy the eggs of
a bird or reptile;"

en dan

"10. Hunting during night
(1) Subject to the provisions of this Act, no person shall hunt game during, the night,
unless he or she is the holder of a permit which authorizes him or her to do so.
(2) Any person who contravenes or fails to comply with subsection (1) shall be guilty of
an offence and liable on conviction to a fine or to imprisonment for a period not
exceeding 4 years or to both a fine and such imprisonment.
(3) Notwithstanding the provisions of subsection (2), any person convicted of a
contravention of subsection (1) in respect of specially protected game shall be
liable to a fine or to imprisonment for a period not exceeding 10 years or to both a
fine and such imprisonment, and to a fine not exceeding three times the
commercial value of the wild animal in respect of which the offence was committed."
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Jag Proklamasies ens

Post by Rasmus »

Dankie Johan

Presies soos jy sê " maar onthou ek is nie die amptenaar wat die wet onderhou nie."

Net so is ek nie geseën met die geduld om 12 uur in die nag met enige beampte te redekawel nie.

Is nog minder lus om my bakkie en gewere op te gee agv konstabel Zuma se interpretasie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13643
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jag Proklamasies ens

Post by Geno »

johannvdg wrote: "10. Hunting during night
(1) Subject to the provisions of this Act, no person shall hunt game during, the night,
unless he or she is the holder of a permit which authorizes him or her to do so.
(2) Any person who contravenes or fails to comply with subsection (1) shall be guilty of
an offence and liable on conviction to a fine or to imprisonment for a period not
exceeding 4 years or to both a fine and such imprisonment.
(3) Notwithstanding the provisions of subsection (2), any person convicted of a
contravention of subsection (1) in respect of specially protected game shall be
liable to a fine or to imprisonment for a period not exceeding 10 years or to both a
fine and such imprisonment, and to a fine not exceeding three times the
commercial value of the wild animal in respect of which the offence was committed."
Die wet is slegs van toepassing op wild, en nie diere wat nie as wild geklassifiseer is nie.
Ek jag in die nag al 18 jaar in Mpumalanga sonder probleme. Geskrewe toestemming is al wat nodig is om jakkalse, rooikatte en bosvarke te jag.
Goed, beter, 6millimeter!
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Jag Proklamasies ens

Post by Rasmus »

Dankie Johan en Geno!!

Dit ook nou net met Jannie De Bruyn van Natuurbewaring bevestig.

My vraag / bekommernis het gekom na aanleiding van n storie wat ek by Classic arms gehoor het. Daar is paar manne in Witbank omgewing wat moeilikheid by Natuurbewaring gekry het oor nagjag asook jag met n knaldemper!

Ek vermoed dit het meer te doen met afgunstige buurmanne wat natuurbewaring bel sodra hulle n lig in die aand sien...
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jag Proklamasies ens

Post by DWB »

Rasmus, kan jy dalk ñ skakel na die proklamasie opsit asb?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
johannvdg
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Mon May 04, 2015 11:35 am

Re: Jag Proklamasies ens

Post by johannvdg »

Rasmus wrote:My vraag / bekommernis het gekom na aanleiding van n storie wat ek by Classic arms gehoor het. Daar is paar manne in Witbank omgewing wat moeilikheid by Natuurbewaring gekry het oor nagjag asook jag met n knaldemper!

Ek vermoed dit het meer te doen met afgunstige buurmanne wat natuurbewaring bel sodra hulle n lig in die aand sien...
Rasmus, dit is juis hoekom daai bree definisie van jag die lewe vir jou moeilik kan maak.
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Jag Proklamasies ens

Post by Hilux01 »

Rasmus

Onthou probleem diere skiet in die nag is een ding
Poaching is n heel ander ball game - daai storie is dalk net die een kant van die muntstuk
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Jag Proklamasies ens

Post by Rasmus »

Post Reply