Dagse almal.
Ek soek asseblief n plek vir takbok jag in die Oos Kaap.
Deel asseblief julle jagplaas nommers.
Ek soek n mooi Stag.
Baie dankie
Daneel
Takbok jag plek in die Oos kaap
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Re: Takbok jag plek in die Oos kaap
Hi Daneel,
Gaan kyk gerus op die website http://www.belvederesafaris.com/
Ons het al baie daar gan jag en die takbokke is pragtig.
Die kontak besonderhede is ook daarop.
Groete
Gaan kyk gerus op die website http://www.belvederesafaris.com/
Ons het al baie daar gan jag en die takbokke is pragtig.
Die kontak besonderhede is ook daarop.
Groete
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Takbok jag plek in die Oos kaap
As jy in die week kan gaan, gaan kyk by Hoeksfontein:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=61&t=32151
Dink sy naweke is vol, maar weet daar word gereeld groot takbokke daar gejag.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=61&t=32151
Dink sy naweke is vol, maar weet daar word gereeld groot takbokke daar gejag.