Fox Pro aerial
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Fox Pro aerial
Ek het vanoggend gou die aerial op my Fox pro gesit het 'n ou modem gestrip en die se aerial gebruik Ek het begin sukkel met sy ontvangs na die operasietjie het ek hom toe sommer in die straat getoets en oor die 200 tree gekry .
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: Fox Pro aerial
Nico dit lyk netjies!
Jammer vir die hijack maar ek wil jou tog vra.
Het jy nognie probleme met jou remote opgetel nie? Ek is al by die tweede roeper en moet al n derde remote kry. Ek begin al twyfel of die regtig so goeie produk is en of ek nie maar na groter model moet opgradeer. Mens moet jou duim omtrent deur die ding druk om hom te laat regestreer.
Groete Eddie.
Jammer vir die hijack maar ek wil jou tog vra.
Het jy nognie probleme met jou remote opgetel nie? Ek is al by die tweede roeper en moet al n derde remote kry. Ek begin al twyfel of die regtig so goeie produk is en of ek nie maar na groter model moet opgradeer. Mens moet jou duim omtrent deur die ding druk om hom te laat regestreer.
Groete Eddie.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Fox Pro aerial
sako, die keypads gee in.
is jammer niemand in sa kan dit regmaak nie.
weet nie of dit met ander modelle ook so is nie.
is jammer niemand in sa kan dit regmaak nie.
weet nie of dit met ander modelle ook so is nie.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Fox Pro aerial
Ek het die Foxpro Firestorm en het ook die week probleme opgetel met die remote. Jy moet hom n paar keer druk vir enige aksie. Ek gaan myne oopmaak en die kontak punte skoonmaak.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: Fox Pro aerial
Heinz laat weet asb as jy regkom. Ek het probeer maar daar is net n "pad" in. Kon niks kry om skoon te maak.
Buite my elektroniese kennis.
Buite my elektroniese kennis.
- mr rey
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Thu Jan 24, 2013 11:16 am
Re: Fox Pro aerial
Mooi gemaak met daai aerial Nico! Mens kan sommer n decoy op dit vas maak vir dag roep ook nog
222 Sako, watter foxpro sukkel jy meer en wat maak jy met remote as jy breek? (Jammer vir hijack)
222 Sako, watter foxpro sukkel jy meer en wat maak jy met remote as jy breek? (Jammer vir hijack)
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Fox Pro aerial
dit laat my dink hoekom mense reken foxpro is die beste roeper.ek dink foxpro is dalk die mees algemene roeper.ek ondervind ook al die probleme soos hierbo genoem met my foxpro.maar my western rivers roeper werk soos n droom
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Fox Pro aerial
Dis hoekom ek n turbo dogg gekry het, baie lekker remote.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Fox Pro aerial
Voor julle te mal gaan met die antennas....trek biki daai baie reflector tape af......
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Fox Pro aerial
Flink gedink Cobus. Ek het daai een mis gekyk, want ek het net twee weke terug voor ek weg was nuwe reflector tape op gesit en dit kan verseker die oorsaak wees.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Fox Pro aerial
Wat is fout met die reflector tape?Cobus(Cobb) wrote:Voor julle te mal gaan met die antennas....trek biki daai baie reflector tape af......
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Fox Pro aerial
ekt my Wildfire n antenna opgesit, so lank, blink telescopic een en getoets line of sight 600m...
plak toe so mooi reflector strip op die areal, lyk soos n vlaggie...
konnie 100m kry nie......
verkoop voor ek kon toets of hy weer beter is sonder die reflector tape...
daarom sê/vra ek julle moet so maak...
plak toe so mooi reflector strip op die areal, lyk soos n vlaggie...
konnie 100m kry nie......
verkoop voor ek kon toets of hy weer beter is sonder die reflector tape...
daarom sê/vra ek julle moet so maak...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Wolram
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Jul 16, 2015 9:31 pm
Re: Fox Pro aerial
Nico, kan jy uitbrei oor die antenna se koppeling?
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Fox Pro aerial
Nico dit klink na n plan, kan jy met ons deel asb.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Fox Pro aerial
y sal sien as jy die roeper oopmaak die antenna draad is in die handvatsel van die roeper maak hom los en haal so stukkie van die insulation af aan die voorpunt soldeer die punt aan die antenna se onderpunt vas boor 'n gaatjie in die handvatsel so groot soos die antenna .Ek het die antenna vas geplak met Pratley gom die soort wat jy die 2 buisies meng sit dan alles maar net weer vas . moenie bostik of enige van daai gomme gebruik wat plastiek vreet nie. hoop jy kom reg skree maar as daar nog iets is hier is erens op jaracal fotos hoe jy dit ook kan doen
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Fox Pro aerial
Baie dankie, ek gaan dit probeer.NicoSmit wrote:y sal sien as jy die roeper oopmaak die antenna draad is in die handvatsel van die roeper maak hom los en haal so stukkie van die insulation af aan die voorpunt soldeer die punt aan die antenna se onderpunt vas boor 'n gaatjie in die handvatsel so groot soos die antenna .Ek het die antenna vas geplak met Pratley gom die soort wat jy die 2 buisies meng sit dan alles maar net weer vas . moenie bostik of enige van daai gomme gebruik wat plastiek vreet nie. hoop jy kom reg skree maar as daar nog iets is hier is erens op jaracal fotos hoe jy dit ook kan doen
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Fox Pro aerial
Jy kan tog elkgeval nie 'n jakkals verder as 60m raakskiet nie Poeta, so jy gaan jouself net frustreer met langer aerial.....Witpietskiet wrote:Baie dankie, ek gaan dit probeer.NicoSmit wrote:y sal sien as jy die roeper oopmaak die antenna draad is in die handvatsel van die roeper maak hom los en haal so stukkie van die insulation af aan die voorpunt soldeer die punt aan die antenna se onderpunt vas boor 'n gaatjie in die handvatsel so groot soos die antenna .Ek het die antenna vas geplak met Pratley gom die soort wat jy die 2 buisies meng sit dan alles maar net weer vas . moenie bostik of enige van daai gomme gebruik wat plastiek vreet nie. hoop jy kom reg skree maar as daar nog iets is hier is erens op jaracal fotos hoe jy dit ook kan doen
-
Shaker
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
Re: Fox Pro aerial
Hi, Hier is iemand in SA wat die Foxpro Remotes herstel. Het myne laasweek laat herstel teen n billike prys.
Jack Smit van Fox Seeker Dimmers.
Jack Smit van Fox Seeker Dimmers.
-
Jakman
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Mon Sep 14, 2015 7:37 am
Re: Fox Pro aerial
Hi Shaker, Het jy dalk kontak besonderhede vir Jack Smit?
Hunting is not a matter of life or death... Its much more important than that.
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako
-
Shaker
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
Re: Fox Pro aerial
Hi , dit is +27 (83) 4174046
Groete
Groete
-
Ali308
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Thu Sep 14, 2017 3:20 pm
Re: Fox Pro aerial
Middag almal.
Wat din k julle van die Icotec GC 500?
Wat din k julle van die Icotec GC 500?
