VGK FIREARMS Wes Kaap Jaggeweer
Kampioenskap Reeks 2016
Ons is opgewonde om 'n nuwe inisiatief aan te kondig in die Wes Kaap se Jaggeweer Sport skiet.
Die drie Wes Kaap Jaggeweer veldskiet skiet distrikte gaan 'n inter distrik kompetisie reeks afskop.
Wynland(Boland), Eden(Suid Kaap) en Kaapstad(WP) gaan in 'n reeks van 3 kompetisies deelneem waar elk een 'n span in die veld gaan sit om uiteindelik 'n Wes Kaap se kampioen span te kroon.
Die volgende SAJSV veldskiet kompetisies gaan gebruik word in die reeks:
WP OPE 2016 – 2 April 2016
Boland OPE 2016 - 27 Augustus 2016
Suidkaap OPE 2016 – 1st Oktober 2016
Ons is dankbaar vir die ondersteuning van ons kompetisie reeks borg VGK FIREARMS wat vir ons die trofeë vir elke been en ook die uiteindelike wisseltrofee geborg het.
Sonder sulke uitstekende vennootskap beleggings kan die sport nie groei en ons skuts nie vorder tot wêreld klas kompeteerders
Wes Kaap Jaggeweer Kampioenskap Reeks 2016
-
karduci
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Wed Feb 19, 2014 10:59 pm
Wes Kaap Jaggeweer Kampioenskap Reeks 2016
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Kry die paar vriende wat jou tot die dood sal verdedig......en hou hulle.
Rem 260 Lazer
Zastava 243
38 SP
Rem 260 Lazer
Zastava 243
38 SP